Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3384 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 2"Maak 'n dagreis Stromsriviermond toe. Doen dit net."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Beachwalk Bed and Breakfast"Die wind waai net baie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Marine Paradise Guest House"Lieflike plek en baie vriendelike mense!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Owl House"Wind, wind, wind en koud veral vir Oktobermaand. Baie uitgebrei, skoon en mooi."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Cape St Francis Accommodation Drifters Inn"Cape St Francis is breathtakingly beautiful, with big white beaches ideal for a summer holiday. The unspoiled nature reserve brings calm and quiet to the area. I would recommend Cape St Francis as a holiday destination."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Colleen Glen Self-catering Cottage"Lots to do and see."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Bartholomew's Loft"I really love Grahamstown, but I think it has become somewhat rundown and badly run, which is sad."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Sea Kaya"Die wind waai baie, maar baie oulike eetplekke en winkeltjies om te besoek."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Ocean Symphony"Baie mooi plek. Het nie so lekker deur die dorp gegaan nie omdat ons rede vir daar wees begrafnis was so ons was heeldag op die plaas gewees. Dis hoekom ons weer wil gaan om te kuier. My kollega beplan om daar huis te koop eintlik."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Daar moet besef word dat 'n besoek aan die area werklik beperkte geriewe het en bied en met die regte gesindheid en ingesteldheid beleef 'n mens rustigheid, weg van die stad se onpersoonlikheid en gejaag."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Panorama Guest House"Ons is bewus van die watertekorte in Port Alfred. "
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Little c House"Klein genoeg om te rus en bedrywig genoeg met markte en eetplekke vir reënerige of winderige dae."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Remini"Jeffreysbaai is 'n baie spesiale, pragtige dorp met die mooiste strande."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owl Nest House"Was bietjie teleurgesteld, die Uilhuis het toegemaak een uur op 'n Dinsdag so ons kon dit nie sien nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Schoenmakerskop Apartments"Iets van alles om te doen in Gqeberha. "
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Milkwood Way"Pragtige dorp met die mooiste privaat hawe. Gaan eet gerus vars calamari en vis by Chokka Block op die hawe en kyk hoe kom haal die otters vroegaand vir hulle vis."