Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"Dis tussen êrens en nêrens, waar jy jou siel kan gaan verkwik."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Abaco"Onst heerlik gekuier by die Mexican restaurant. Hulle cocktail menu is great. Die locally-sourced calamari is uit die boeke uit. Vriendelike gasheer en staf. Viswijf Restaurant het ook heerlike kos bedien en hulle pryse was baie billik."
Port Alfred, Sarah Baartman District
3040 on Freshwater"Port Alfred bly een van die mooiste plekke in die land met hulle lang wit sandstrande en sagte sand."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Ons droombestemming vir jare al. Jy is tuis by die see."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Nieu-Bethesda is soos 'n oasis in die dorre, maar bergagtige Karoo. Die grond- en teerpaaie na die dorpie is in goeie toestand, en die mense is vriendelik en tegemoetkomend. Die Uilhuis is 'n moet, maar daar is verskeie ander restaurante en 'n craft-brouery om by aan te klop. As jy 'n fietsryer is, daar is meer as genoeg plekke om te gaan verken. Al die restaurante en winkeltjies waar ons was het kredietkaarte aanvaar. As jy 'n fotograaf is, onthou jou 24 mm-lense - die sterrenag is kristal helder."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Supertubes Guesthouse"Vir jong mense is daar net soveel om te doen in Jeffreysbaai as dit nie in vakansietyd is nie."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Dorp was mooi skoon. Menende geen papiere ens. wat rondlê."
St Francis, Sarah Baartman District
Cottage on College"St Francis is one of the most beautiful places in the world - really should be on everyone's bucket list."
St Francis, Sarah Baartman District
The Sands"St Francis is paradise! There is so much to do, the restaurants are amazing and everyone is so friendly."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Cedarlaan 1"'n Uiteet by die Kos en Vismandjie is 'n absolute moet. Dorp 'n bietjie besig na ons sin."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"A quaint quiet town with interesting architecture."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Picturesque little town with stunning mountain backdrops. Owl-house and fossil tour was great. Also many great restaurants. We ran out of time, but would have loved to explore all the art galleries/little shops and Bushman art."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
The Olde House"Baie mooi omgewing. Lots of things to do and places to go."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
28Kabeljauws"Oral waar ons gegaan het was mense baie vriendelike en behulpsaam. Kospot en die vis winkel by dit se kos is die beste. Die bestuur van Spar is baie vriendelik en behulpsaam."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Chichi's Beach Cottage"Dis 'n verskriklike lekker plek om te gaan vakansie hou."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
16 Beach Music"Port Elizabeth is die mooiste en vriendelikste plek, baie mooi plekke om te besoek en genoeg winkels vir ons dames om lekker te shop. Besoek PE al vir 16 jaar."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
La Caribe 55"Jeffreysbaai is baie skoon en my gunstelingdorp om vakansie te hou."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Milkwood 218"Jeffrey's Bay is a perfect place for a getaway with friends and family."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"We just love J-bay. Such a relaxing vibe!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Bly ek het my nuuskierigheid bevredig."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Dit was my eerste besoek aan Jeffreys en ons is mal oor die plek. Die 60's Diner het die heerlikste melkskommels, terwyl jy ver gaan soek om 'n meer veelsydige menu en beter kos as by Nina's Real Food te kry. Heelwat om te doen en die kinders (tieners) mee besig te hou. 'n Naweek is net veels te kort. Volgende keer kom ons vir 'n hele week!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Bethesda"Hemel op aarde. Nie nog 'n plek met die rustigheid van Nieu-Bethesda nie."