Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3456 resensies.

Aberdeen, Sarah Baartman-distrik

Pagel House B&B

"So 'n pragtige, ouwêreldse dorpie met pragtige ou huise (vostruispaleise)."

Kirkwood, Sarah Baartman-distrik

Arbeidsadel

"The weather is always good."

St. Francis, Sarah Baartman-distrik

Sandriver Lodge

"Ons het St. Francis geniet, alhoewel ons nie veilig gevoel het op straat nie, ook nie op die strande nie. Oral is mense wat uit bosse geloop kom en bedel."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Meerkat

"'n Pragtige klein dorpie waar jy rus vir jou siel kan vind. Genoeg om te doen indien jy net besig wil bly: natuurlik die Uilhuis, 'n moet om te besoek. Stap deur die stofstrate. Lekker restaurante, bierbrouery, boekwinkel, fossielroete, lekker baie grondpaaie buite die dorp vir fietsry en stap. Sementreplikas van die Uilhuisbeelde wat deur die plaaslike entrepreneurs gemaak en verkoop word (agter die Uilhuis, langs die rivier)."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Rienslia

"Good shopping malls. Many places to visit. The city is much cleaner than years ago."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Marine Drive 49

"Ons het 'n paar bedelaars gehad wat heeltyd by die hek gestaan het en die mense as jy in 'n parkeerarea is, toet net en jy moet hardloop. Daar stap mens met klein kindertjies oor die pad en mense ry bitter onverskillig. "

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Hibiscus House

"Sal vir seker die plekkie aanbeveel!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Villa Delfini B3

"Paaie is baie swak, water was bruin in krane, inwomers nie baie vriendelik nie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Patches Place

"We thoroughly enjoyed our stay and visit to Jeffreys Bay."

Sarah Baartman-distrik

El Yolo One

"Lekker grondpad en baie mooi omgewing."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Tyday Accommodation

"Was a nice short visit. Would like to visit soon again."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Our Beach Home

"Lekker strande. Kiddies Beach 'n moet vir kinders."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Paradise@360

"Kan nie wag om Jeffreysbaai weer te besoek nie!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Tamarisk 39

"Skoon besige vakansiedorp."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Werklik 'n unieke plekkie, en dit as gevolg van een vrou se kunssinnigheid. Dit voel soos 'n ander land, met 'n rustige pas en vriendelike mense."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Remini

"Lekker strande en baie winkels om te besoek."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Bella Vista 6

"We plan on retiring in Jeffreys Bay!"

Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik

Good Riddin's Beach Cottage

"Dis die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe. Lekker strande om te swem en veilig."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Bluewater Bay Self-catering Accommodation

"Daar is altyd iets om te doen, hetsy dit slegte of goeie weer is. Daar is baie toeriste-aantreklikede."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Roll-Inn@Myrtle

"Die hoofstraat kort 'n nuwe teerlaag."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

3040 on Freshwater

"Port Alfred is located on the sea and has a great look and feel."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Waterkant 4

"Baie jongmens-georiënteerd."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang