Geverifieerde Resensie

Sedgefield

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sedgefield bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 350 resensies.

Myoli Strand, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Pili-Pili restaurant is 'n moet!"

Myoli Strand, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Myoli-strand het 'n atmosfeer van ongereptheid en sal byval vind by veral natuurliefhebbers. "

Myoli Strand, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea

"Moo,i skoon strand. Nie te ver van Knysna en omliggende gebied nie. "

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"The jewel of the Garden Route, outdoor enthusiast's delight."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Baie mooi omgewing en 'n baie skoon dorp, met vriendelike mense so ver as wat ons gegaan het."

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Baie goeie ligging. Nie ver van ander groter dorpe soos George en Knysna af nie."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Skoon en netjies."

Sedgefield

Teniqua Treetops

"Sedgefield is 'n pragtige dorpie wat rus vir liggaam en siel bied. Ek sal verseker terugkeer in die toekoms en ook vriende en familie aanbeveel om die dorp te besoek. "

Sedgefield

Bleshoender Accommodation

"Amazing plek, ons trek soontoe!"

Sedgefield

40 Montage Village

"Great weather. Beautiful scenery. Central to all the other tourist destinations in the area. Wonderful for relaxation. All necessities available at nearby stores. "

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"We go there mainly for the Saturday Market “The Wild Oats”, but all the little shops are a refreshing change to the Eastern Cape. "

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Die dorp het my verras. Ek het nooit geweet dis so groot en het so baie kuierplekke nie."

Sedgefield

40 Montage Village

"Baie lekker, rustige vakansiedorp."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Rustige dorp met vriendelike mense en pragtige strande."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Ai, so mooi. Wens ons kan meer gereeld soontoe gaan."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Dit is so lekker daar dat ek nie te veel wil se nie omdat ek dit juis soveel geniet het dat daar so min mense was in vergelyking met ander strande in die area!"

Sedgefield

40 Montage Village

"Baie lekker rustige dorp met baie aktiwiteite en baie sentraal geleë t.o.v. George en Knysna."

Sedgefield

40 Montage Village

"Rustige dorpie baie naby aan vele aktiwiteite."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Dit is 'n baie lekker en rustige omgewing en jy kan baie ver langs die see gaan stap met mooi uitsigte landwaarts. Daar is Saterdae 'n uitstekende boeremark wat gemeenskap se inisiatief toon. Jy kry baie lekker ontbytgeregte by die markie vir alle soorte eetsmake en daar is 'n groot verskeidenheid plaasprodukte te koop."

Sedgefield

Forestview Guesthouse

"Net jammer vir die slaggate wat 'n rukkie geneem het om te herstel."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 350
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang