Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 218 resensies.
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Waterways"If it means waterways, perfect. But also good restaurants and shops / malls. Nice surroundings, we found it real good. We have enjoyed it."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Ons wou graag in 'n plek bly met 'n see-uitsig bly en het so uitgesien om die walvisse te sien. Ons het maar een middag op die strand gaan sit nadat ons gehoor het daar was 'n walvis naby. Ons was so gelukkig om hom te sien."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Pinetree Cottage Noordhoek"Wonderful as a central base. A home away from home. Close to all amenities. Feels like you are on holiday."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Padwerke vanaf Kalkbaai na en van Vishoek 'n nagmerrie. Sedert laas besoek gevind Vishoek se strate heelwat skoner. Dankie vir julle SMS en opvolg."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Geen probleem. Waar 'n mens ook al gaan, dit is altyd lekker om nuwe plekke te ervaar. Vishoek as deel van die Skiereiland se suidelike ontdekking(s) is net so aantreklik soos enige ander deel vir reisigers wat wil ontdek en ervaar."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
A Place in Thyme"Dit was heerlik om uit die stad uit te kom. Mens kom nie eers die afstand agter met die pragtige uitsig nie."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf was hier beskikbaar. Heerlike gees tydens die fietsrit."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
A Tuscan Villa Guest House"Vishoek is 'n oulike klein dorpie en sentraal geleë tussen die ander kusdorpe met al die toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om in Vishoek tuis te gaan."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Wind onvoorspelbaar soos wat die Kaap maar is maar die pragtige uitsig en omgewing maak definitief op vir die dae wanneer die suid-ooste wind sy spiere wys. Die strandjie is privaat en nooit oorvol nie. "
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Waterways"We used the accommodation to stay over as my sister in law is sick and we needed to visit her, I would not recommend it as a holiday accommodation as per say, only for short periods for business or as in my case to visit a sick relative. "
Vishoek, Suidelike Skiereiland
The Upper Deck"Dis 'n pragtige dorpie, mens voel veilig daar en die looppaadjie is 'n bonus. "
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Storyhouse"Kommetjie is 'n wonderlike toeriste bestemming vir enige toeris wat die wonders van die natuur wil beleef. Die mense is baie vriendelik. Water is baie koud en meer bedoel vir mense wat wil surf."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Pinetree Cottage Noordhoek"The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Pragtige dorpie en goed geleë met Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg naby om te besoek. "
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Uitsigte fantasties, veilige stil buurt. Alle geriewe wat jy aan kan dink minder as 'n halfuur op die verste. Wonderlike plek om tuis te gaan."