Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Marine Drive 49"Baie om te doen vir mense met kinders en as jy hou van die natuur. Lekker perdry by Sardinia Bay en verskeie park runs om van te kies."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Country Getaway Deer Park Estate"Beautiful city, easily on of my favorites."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Azalea B&B"As jy nie daar is vir besigheid nie en jy het nie vriende en of familie daar nie, gaan jy definitief sit en tande tel. Daar is 'n paar oulike plekke, maar dit is definitief nie vir almal nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Moramba Cottage"Baie naby aan alles. See en strand buite-seisoen was lieflik."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Jessie's Place"Seaview, Kinibay, Beachview, Blue Horizon. Best side of PE, otherwise it's just like Midrand, without the luxury of water."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Alcyone"Heerlike stad met 'n dorpsgevoel. Allerhande interessante nuwe eetplekke. Vriendelike mense. Dit bied net soveel moontlikhede om daar vakansie te gaan hou."
"It is an awesome place to get away from the noisy city. The sound of the waves crashing and the smell of the sea breeze is amazing. I would recommend Jeffreys Bay to anyone at any time of the year."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Dundonald Lodge"Loved our stay in Port Elizabeth. Will definitely be back."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Dringende aandag sal egter aan die paaie geskenk moet word. Die aantal ure beurtkrag - indien dit so voortgaan, gaan menige toerismebedrywighede in 'n doodloopstraat lei."
"Mal oor die hele vibe van die plek. Skoon see en strande en heerlike eetplekke met 'n groot verskeidenheid van kosse. Alles wat mens mag nodig hê, is daar beskikbaar."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp. Wat baie oplettend was, is die vriendelike mense wat daar woon en werk."