Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2558 resensies.
"Alexandria is 'n plattelandse dorpie, omring deur plase. 'n Goeie basis waarvan jy die Oos-Kaap kan ontdek. Goeie padstalle en koffieplekkies naby. Slegs 15 minute vanaf Kenton on Sea. 'n Kort ent verder, dan is jy in Port Alfred. Dit was heerlik om die area te ervaar."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Rubiaceae Cottage"It is true - it is a windy city with unexpected rain and thunderstorms. We didn't do many outdoor activities or visit any game reserves but the city itself is clean and full of greenery."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Sunridge Self-catering Accommodation"Die Suidelike deel an PE lyk haglik. Daar waar ons gebly het, lyk dit heelwat beter."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Algoa Guest House"The beach is pretty and also some neighborhoods are beautiful. But there is not that much to see. We were there because it has an airport at which we could land near the coast."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Gecko Units"Eerste keer wat ons in PE gekom het. Hou baie van die omgewing in Bluewater Bay. Strande by Summersand was baie netjies en skoon. Sal graag weer daar wil kom vakansie hou."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
The Garden Cottage"Die Oos-Kaap word onder verkoop as 'n vakansiebestemming."
"Dis 'n vriendelike klomp mense en dis 'n pragtige dorpie bymekaar. Strate is skoon. Mens voel veilig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Framesby Guesthouse"We can't provide much input as we only used the town for a sleep over."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Ongelooflike mooi historiese ou geboue en geskiedenis. Ongelukkig is daar dele wat vervalle is. Indien die munisipaliteit moeite doen met die onderhoud van paaie in die dorp self en opknapping van geboue en verskaffing van water en elektrisiteit sal hierdie dorp 'n aanwins vir die toeristebedryf wees."
"Natuurskoon is baie mooi en die area is stil en rustig en baie opsies vir stap en lekker eet."
"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp met heerlike restaurante, maar die ligging van jou vakansieverblyf is baie belangrik."