Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Vereeniging

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vereeniging bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 46 resensies.

Waldrift, Vereeniging

Water on Waldrift Guesthouse

"Update klerekaste van kleiner kamers en sorg dat geysers groot genoeg is vir gaste wat deel en parkering kan ook aandag aangegee word! Verder tip-top! Het gehou van binnenshuise swembad."

Vereeniging

Xeriba's Guesthouse

"Maak asb. slaggate reg!"

Vereeniging

Hananja Guesthouse

"Extremely cold in winter. -3 degrees resulting from the Vaal River. One must ensure sufficient warm clothing."

Vereeniging

Klip River Country Estate

"My tuisdorp, so nee dit is mooi hier by ons!"

Vereeniging

Die Vinknes en De Oude Schuur

"Anna's Kitchen is 'n moet vir ete!"

Vereeniging

Xeriba's Guesthouse

"Paaie is in 'n patetiese toestand. Het met my motor deur 'n slaggat gery aangesien daar ook nie voldoende straatbeligting is nie. Swak."

Vereeniging

Xeriba's Guesthouse

"Tar roads need attention."

Vereeniging

Die Vinknes en De Oude Schuur

"Vereeniging is besig om meer toeriste te trek aangesien daar meer en meer ontspannings plekkies beskikbaar gestel word."

Vereeniging

Hananja Guesthouse

"Nie veel om te doen nie veral vir jong mense. Jy moet baie meer geld as normaal vat om iets te kan doen."

Vereeniging

Cleopatra Palace Pty Ltd / Tudor Place Accommodation Group

"Die Vaalrivier verander die dorp en omgewing in heelwat meer as net nog 'n bestemming."

Vereeniging

Eendracht

"Was nie daar as 'n toeris nie, en ken ook glad nie die plek nie. Was rustig en het nogal 'n vakansie-atmosfeer as jy na die duiwe se gekoer luister en hou van rustigheid."

Vereeniging

Sugar Bush Accommodation

"Ek was baie aangenaam verras oor die wat Vereeniging vir toeriste bied."

Vereeniging

Cleopatra Palace Pty Ltd / Tudor Place Accommodation Group

"Vereeniging se paaie is in 'n vreeslike swak toestand."

Vereeniging

Eendracht

"Heerlike plek om oor te bly. Netjiese groot winkelsentrums met lekker restaurante!"

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 46
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem