Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Kuilsrivier is baie gerieflik geleë. Dit was naby aan winkels en ons kon vinnig in Kaapstad self uitkom vir afsprake. "
Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap
Hamlet Country Lodge"Dankie aan elkeen vir hul vriendelikheid, uitstekende diens en gasvryheid Well done!"
"Lots to do and to explore in surrounding areas, but one needs to watch for safety. Beggars in town, on the beach areas and too many car guards were later really annoying. Restaurants were good but shops are very limited."
"Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan."
"We enjoyed 2 wine farms during our stay and did an awesome wine tasting and the kids got to do a sweet tasting which they loved! The accommodation is also close enough to the town in which all shopping can be done and you will not lack for anything. We thoroughly enjoyed our stay here. "
"Oor die algemeen 'n baie oulike dorpie. Ek sal graag daar wil woon permanent. "
"Pragtige dorpie met vriendelike mense en talle goeie akkommodasie, restaurante en wynplase met kelders."
"Almal is so gasvry en baie besondere ontdekkings kan op die dorp gemaak word: kuns, kos, wyn, mark en vele meer. Waar sal jy nog 'n dorp met sy eie app (toepassing) kry."
"Jongensfontein is 'n asemrowende klein dorpie met fantastiese uitsigte oor die oseaan vanaf omtrent enige plek in die dorp. Baie netjiese en skoon dorpie met aangename mense."
"Ek sou aanbeveel dat die dorpsplein ontwikkel/verfraai word om die hart van die dorp positief te weerspieël."