Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Belle Guest House

"Die dorp self is definitief nie bedoel vir 'n rustige wegbreek nie, maar Leisure Island vir seker wel."

Kaapstad, Wes-Kaap

C and C Hotel Vibes Cape Town Plattekloof

"This is top of my list and worth every penny."

Langebaan, Wes-Kaap

Camelot Cottages

"Baie vriendelik, maar min plekke wat dierevriendelik is vir jou hondekind. Was verbied om te parkeer met hond in kar by Casino en Mykonos-parkeerarea na uitkloktyd. Kon nie ons hondekind in die kar los terwyl ons iets wou eet nie. En was reeds uitgeklok om haar by die Cottage te los. Alhoewel sy gewoond is om in die kar te wag (met kos, water en bederfies) wanneer ons by 'n winkel/eetplek moet stop. Baie slegte diens gekry. Ook verbied om kar êrens anders te parkeer en in te stap om ontbyt te kry voor ons vertrek het huistoe."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

PurePlaas

"Baie aktiwiteite om te sien en plekke om te besoek."

Knysna, Wes-Kaap

Crescent Cottage

"It's a very clean and orderly place to visit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

ATKV Hartenbos

"Mosselbaai is ons gunsteling vakansiedorp maar, Hartenbos is teenaan Mosselbaai."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Too many stop streets, but still loved the town. Lots to do in and around Gansbaai."

Robertson, Wes-Kaap

House of Pinardt

"Awesome Western Cape town for a stop over and to use as a base to explore the surrounding areas."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Baie lekker dorp om te verken en baie om te doen as jy van diere hou."

Kaapstad, Wes-Kaap

Durbanville Self Catering Apartments - Vygeboom Villa

"Kaapstad is beslis die mooiste stad in Afrika."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Country Hotel

"Pragtige landelike omgewing. Sal beslis weer Montagu besoek."

Knysna, Wes-Kaap

Orange Inn Knysna

"Knysna is 'n baie mooi dorpie."

Grabouw, Wes-Kaap

Pumphouse Honeymoon Cottage

"Lekker naby vir vinnige wegbreek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Nessie

"Lekker halfpad-oornagverblyf vanaf die Vrystaat."

George, Wes-Kaap

21 Heather Road

"It is a lovely little town to visit and a good base to explore the Garden Route."

Kaapstad, Wes-Kaap

Authentic Newlands

"Best city in the world."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Muize Bed and Breakfast

"Above my expectations a beautiful place to be."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"Die strand is pragtig, maar die dorp is deurmekaar en onnet met vervalle geboue orals in die hoofstraat. Ons het dit as aftreedorp oorweeg, maar daarteen besluit."

Kaapstad, Wes-Kaap

TabuVilla

"Beste area om te besoek. Te veel om te doen en sien."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olyf Takkie

"Die vriendelikste mense bly in Beaufort-Wes."

Kaapstad, Wes-Kaap

De Kelder

"Baie besige plek, maar mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"As jy klaar deur die winkeltjies gestap het, is daar nie veel om te doen nie. Die restaurante se kos en diens was uitstekend."

George, Wes-Kaap

Dut Hut

"George is easy to travel in and out and it is a clean and very nice town."

Citrusdal, Wes-Kaap

Rockwood Farm

"Beautiful little town. Stunning views! Landscaping is just breathtaking!"

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang