Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37600 resensies.
Ashraf C. - 6th July 2021
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Ons was in die winter daar. Ons wil beslis in die somer 'n draai weer daar kom maak.
Leandre K. - 6th July 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Pragtige dorpie en soveel om aan te bied.
Catherine W. - 6th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
A small, quaint town full of character and beautiful sunsets.
Isabelle Shirley K. - 6th July 2021
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Beautiful views of the mountains and attractive farm lands.
Suzette J. - 6th July 2021
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Very peaceful.
Junaide L. - 6th July 2021
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Pearly Beach is koud in die winter en die weer is baie onvoorspelbaar, maar dis 'n lekker kuierplek.
Carmen B. - 6th July 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Awesom place
Monique P. - 6th July 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Great town. Hope with next visit we can support restaurants better. Due to Covid level 4 some restaurants were totally close or closed early.
Daphne E. - 5th July 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai-omgewing is asemrowend en perfek vir 'n wegbreek.
Annelise N. - 5th July 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mooi plek.
Sascha Steenkamp S. - 5th July 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
What a beautiful landscape! Clean and well looked after.
Stephanie V. - 5th July 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Die kelders (waar ons was) is lekker.
Joey K. - 5th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Dis die plek om te wees!
Wilrozet S. - 5th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Hou soos dit is.
Thys G. - 5th July 2021
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Ons kan nie 'n goeie beoordeling maak nie, want weens die vlak 4 Covid inperkingsmaatreëls was aansit restaurante en wynplase gesluit.
Jennifer F. - 5th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
If it's a winter visit, pack enough warm clothes, because it was extremely cold and wet in CT .
Tamara V. - 5th July 2021
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
Kaapse Roete 62 is 'n wonderlike familie "road trip" met iets vir almal.
Leandre A. - 5th July 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi plek.
Tamara V. - 5th July 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is sielskos! Lieflike Karoo-dorpie, wat jou laat asemhaal en net weer ontspan en uitrus. Wonderlike bestemming vir ieder en elk.
Ian J. - 5th July 2021
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Peace and quiet deluxe.
Elzabe D. - 5th July 2021
staying in McGregor, Wes-Kaap
Dis nou stil met Covid maar ons kon koffietjies kry, asook wegneem-etes. Die mense is vriendelik!
Nicky J. - 5th July 2021
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie!
Winline L. - 5th July 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai is 'n baie mooi en rustige plek.
Cheslyn B. - 5th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kom kuier hier!
Otto K. - 5th July 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
'n Bestemming wat verkwikking vir die siel bring, met alles wat jy in 'n groot stad sou kry om jou verblyf 'n belewenis te maak.
Karin-lee S. - 5th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Dis jammer om die impak van die restaurant / drank / reisverbod op Paternoster te sien. Daar was so min mense die naweek daar. Dis ons gunsteling Weskus-bestemming en ek kry mense jammer wat daar woon en werk as als moet toe maak.
Aretha J. - 5th July 2021
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Pragtige omgewing!
Suzi E. - 5th July 2021
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Not extra-ordinary other facilities, but if you looking for a place to just get out of city life, relax and spend quality time with family, friends or with God, this is your place.
Claire F. - 5th July 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige vissersdorpie! Sou graag dit wou besoek as die restaurante nie toe was as gevolg van die grendeltydperk nie.
Hanneline J. - 5th July 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, mense hulpvaardig en gasvry.
Zanelle E. - 5th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is the place to be. They have a lot of beautiful spots you can enjoy and at a reasonable cost.
Claudia M. - 5th July 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Highly recommend Swellendam as a travel destination. Beautiful mountains and the town holds everything that you would need.
Ryno V. - 5th July 2021
staying in Boland, Wes-Kaap
Die Boland is seker een van die beste bestemmings vir enige wynliefhebber, maar ook vir die natuurentoesias. Die berge en valleie is talloos en pragtig. Doen jouself 'n guns en besoek die Boland. Stellenbosch-omgewing is die gewildste en pragtig, maar definitief nie die enigste of beste nie - kyk bietjie noord na die Breederiviervallei by Robertson, McGregor, Ashton, Montagu ens, en dan weer ooswaards na die Hemel-en-Aarde vallei naby Hermanus.
Claudia D. - 5th July 2021
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie mooi dorp en gewoonlik heelwat om oor 'n naweek te doen. Ongelukkig was ons daar tydens level 4 lockdown en kon nie te veel rond beweeg nie.
Beverley G. - 5th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is a vibrant tourist destination with many lovely hotels and places to visit. Friendly people. Great culture.
Karlien M. - 5th July 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie aantreklikhede
Sharmane M. - 5th July 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Ons kuier altyd baie lekker in die Kaap/Paarl, was April-maand daar en baie mooi wybplase besoek.
Sias C. - 5th July 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Voel impak van beperkings, veral restaurante. Mense vriendelik. Interessante winkeltjies. Spar soos 'n Woolies binne, het my beïndruk.
Willem S. - 5th July 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Was net lekker ondanks winter was als die moeite werd.
Marlize A. - 5th July 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Die lekkerste stranddorpie in die Wes-Kaap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]