Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap
Rhodene Farm Cottages"As a destination it depends what you are looking for. The natural beauty and space is lovely. Restaurants etc. are limited. Buying biscuits from Mamamac's biscuit factory is recommended."
"Wanneer jy Tulbagh besoek moet jy van die wynplase ook besoek. Jy hoef nie wyn te drink nie, drink die natuur en mooi in. Drostdyhof en Saronsberg was ons gunstelinge."
"Doringbaai was vir ons 'n verrassing. So mooi en skoon en naby die see. Kom verken gerus die baai en sy vriendelike mense."
"Great dorpie. Ons was nou al 'n paar keer daar en dit is net great."
"Dit is 'n lekker plek, maar daar was so min om te doen vir ek en my metgesel. Mosselbaai het maar min entertainment volgens my."
"Die dorp het baie verrassings. Daar is baie vriendelike mense. Die ou tronk is 'n moet. Jan Tyre is baie hulpvaardig."
"Loved everything, from the little shops, to the restaurants etc., awesome place to visit."