Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 19779 resensies.
Wilma D. - 22nd December 2017
staying in Woodbridge Island, Wes-Kaap
'n Mens voel veilig want daar is heelwat sekuriteit. Die omgewing is baie netjies.
Eileen D. - 22nd December 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Fantasies! 'n Moet sien.
Louis L. - 22nd December 2017
staying in Sederberg, Wes-Kaap
Besonderse mooi gebied.
Hannes L. - 22nd December 2017
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Weskus mark 'n moet.
Retha C. - 22nd December 2017
staying in Morningside, Wes-Kaap
Rustige gebied. Geen harde musiek en klanke. Wynlandgoedere naby geleë. Bietjie vêr van inkopie-sentrums, maar dit dra by tot rustige omgewing.
Danelia G. - 22nd December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die restaurante is puik! Probeer hul almal!
Karen E. - 22nd December 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Mooi plekkie.
Marilyn D. - 22nd December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige plek. Bid dat die droogte verlig sal word.
Denise P. - 22nd December 2017
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Family friendly, beautiful and a little bit windy ;)
Jaco V. - 22nd December 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Daar is 'n uitstekende mikro-bierbrouery, "Bergrivier", wat ek altyd graag besoek. Die Paarl raak net baie besig en die Mall pas net glad nie in nie, maar ek vermy dit maar net. Die Taalmonument is altyd 'n plesier om te besoek en ek beveel dit sterk vir almal aan.
Menwil G. - 22nd December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gaan eet gerus by Ka’roo Deli.
Janine S. - 21st December 2017
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Dit was so lekker egte Suid Afrikaanse mense en omgewing. Pragtige klein dorpie.
Selvin H. - 21st December 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die wind waai baie!
Tjaart D. - 21st December 2017
staying in Klaarstroom, Wes-Kaap
Wens dit was nader aan Gauteng!
Richard T. - 21st December 2017
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Pragtige plek. Sal dit hoogs aanbeveel.
Isaac M. - 21st December 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
It's ok.
Romijn S. - 21st December 2017
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Klapmuts is huis vir 'n hele klompie top wynplase, pragtig.
Elizabeth L. - 21st December 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige skoon en rustige vakansie oord.
Christine M. - 21st December 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Dit was heelwat meer winderig aan die kant van die berg.
Drienie J. - 21st December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Awesome! Ons gaan beslis weer daar bly net langer.
Michael V. - 21st December 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Dit was vir ons baie stil, met min restaurante oop. Gholf was lekker en pragtige streek en dorp.
Adam L. - 21st December 2017
staying in Capri, Wes-Kaap
Beautiful area with scenic views. Nice place for a getaway. One with nature.
Carlo J. - 21st December 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
Dis 'n uitstekende area.
Annetjie T. - 21st December 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Als wat 'n mens nodig het is daar.
Madelyn H. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beauford-Wes is ook 'n lekker dorp. Mense is baie vriendelik.
Gert K. - 20th December 2017
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Te besig vir my hierdie tyd van die jaar, sal werk vir die meeste mense.
Gerrit V. - 20th December 2017
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Mens het meer as een dag nodig om alles te besoek.
Camelita B. - 20th December 2017
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Dis wonderlike plek, maar mens kan sien waar jy regtig inpas na jou booking.
Danie S. - 20th December 2017
staying in Upper Old Place, Wes-Kaap
Upper Old Place is nie noodwendig 'n toeristebestemming nie, maar vorm deel van die groter Knysna wat 'n wonderlike toeristebestemming is met talle lieflike plekke om te besoek. Die Vrydagaand mark van die Montesori Skool is 'n moet! Brenton, Sedgefield met Saterdag mark, Plettenbergbaai en Buffelsbaai is in 'n radius van 80 km bereikbaar. Voorwaar die middelpunt van 'n menigte interessante vakansie-aktiwiteite!
Ettienne C. - 20th December 2017
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lekker plek.
Rae G. - 20th December 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert was 'n verassing en ons sal graag weer daar wil oorbly op pad Kaapstad toe.
Confidence M. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort West is very friendly. We enjoyed our brief stay there.
Confidence M. - 20th December 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
It was beautiful, closer to the mall and many other good places for touring.
Confidence M. - 20th December 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
It was good. We enjoyed the beautiful scenery and visiting different places there.
Naas B. - 20th December 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Beautiful little quite town! With the friendliest people.
Theodore S. - 20th December 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Die lugdruk is fantasties in Gordonsbaai.
Pieter J. - 19th December 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Rustige, skoon dorp met heelwat om te sien en te beleef.
Elize D. - 19th December 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Admiral Islands en Port Owen is baie mooi en die perfekte wegbreek plek as jy net wil ontspan.
Danie V. - 19th December 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ons eerste besoek aan Oudtshoorn maar verseker 'n "ons kom weer Oudtshoorn". 'n Pragtige dorp met meer as genoeg besienswaardighede en aktiwiteite.
Minette M. - 19th December 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Naby ander besienswaardighede.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za