Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34945 resensies.

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Appelhuis

"De Rust tot Montagu is fantasties. In Barrydale is ’n stop by Blue Cow aanbeveel."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Bon Forelle Selfsorg

"Sneeu-seisoen is pragtig! Andersins is dit meer van 'n sleepy hollow - rustig en rural. As jy dit soek is dit die plek om te gaan soek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bay Plaza

"Pragtige stranddorpie met uitstekende restaurante. Maak beslis 'n draai by Kookfontein. Beste ondervinding van ons verblyf in Lambertsbaai."

Montagu, Wes-Kaap

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"Vreeslike mooi dorpie omring met berge. Iets om te ervaar."

Hermanus, Wes-Kaap

Seehuis

"Hermanus is 'n uitstekende vakansieplek. Ek het gewerk in die Hemel-en-aarde by 'n wynkelder. Ek het dit geniet. "

Lutzville, Wes-Kaap

The Golden Grape

"Ons was so 'n bietjie teleurgestel in Lutzville, daar was nie opsigtelik veel om die dorp aan te beveel nie."

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"'n Mooi dorpie wat goed geleë is op die N7! Daar is ook natuurlik die Klawer Wynkelders. Dit was ook veilig gewees om te gaan stap!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Raaswater

"Die dorp is skoon, 'n plesier om rond te ry en te sien hoe daar skoongemaak word. Onderhoud aan strate word gedoen, munisipale tuine word netjies en skoon gehou."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Beaufort Manor Country House

"Not really a travel destination in my book. But a good overnight spot."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Oupa See

"Heerlike Weskus-dorpie."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Altyd die moeite werd om te besoek."

Knysna, Wes-Kaap

Lagoon Lodge

"Very tourist friendly. Such a beautiful spot. Difficult not to fall in love with this part of SA!"

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Clean, friendly and relaxed town. Good food, great service and plenty of stunning wines to enjoy. Loved our stay in Robertson."

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Elke draai in die pad ontvou in 'n natuur-ervaring wat jou wegvoer."

Montagu, Wes-Kaap

Olive Stone Farm - Olive Cottage

"A really pretty and charming little town, conveniently situated for exploring the surrounding countryside. There's a fabulous little pastry/coffee shop - can't remember the name but it's approximately opposite the Spar."

Strandfontein, Wes-Kaap

Dikbek Se Plek

"Baie mooi. Nie te veel mense nie. Naby die blomme."

Velddrif, Wes-Kaap

Unit 32 Port Owen Marina

"Baie mooi. Goeie Spar en eetplekke. Mooi blomme in die omgewing."

Kaapstad, Wes-Kaap

Columbine Place

"Pragtige gedeelte van ons land."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Namaqua Lodge

"In blommetyd beslis ja."

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Belle Guest House

"Ideally situated, central to Plett and George with numerous outdoor activities and markets. The Municipality is doing a great job in keeping the town clean and attractive. A compliment to the councilors and staff!"

Weskus, Wes-Kaap

Katkop Oord

"Altyd mooi en lekker rustig, sal altyd teruggaan."

Paternoster, Wes-Kaap

Aloha 1

"Baie mooi dorp, beslis 'n besoek werd!"

Vredendal, Wes-Kaap

Ruanda Guest House

"Vredendal is goed geleë, baie sentraal vir blommekyk."

Piketberg, Wes-Kaap

La Liberté

"Ons was verras met die pragtige omgewing."

Montagu, Wes-Kaap

The Annexe at No. 5

"Montagu is 'n besoek werd."

Hermanus, Wes-Kaap

Nothing But View

"Baie mooi en rustige plek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Daar is genoeg om te kyk en jou besig te hou."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Hierdie stil dorp het tog 'n paar interessante plekkies om te besoek. Ek sal beslis weer daarheen wil teruggaan."

Blad
Blad 517 - Wys 15481 tot 15510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang