Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Pieter S. - 23rd September 2015
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Pragtige skoon dorp met vriendelike mense.
Colette N. - 23rd September 2015
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Rustige kusdorpie met heerlike staproetes en rots paadjies. Ideale plek om te ontspan.
Barend N. - 23rd September 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Dis 'n lieflike bestemming, lekker rustig en baie sentraal.
Petrus H. - 23rd September 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
World class destination.
Ferdi S. - 22nd September 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Netjiese dorp waar jy die nodige voorrade kan aankoop vir selfsorg.
Lynette N. - 22nd September 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons het vreeslik lekker gekuier in die mooi dorpie, mooie winkels en 'n baie oulike bush pub wat in 'n baie mooi omgewing geleë is op 'n plaas met net sulke vriendelike eienaars.
Petrus F. - 22nd September 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Skoon, puik, 5 ster.
Anniek P. - 22nd September 2015
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Pragtige dorpie en goed geleë met Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg naby om te besoek.
Yvette H. - 22nd September 2015
staying in Kaapse Roete 62, Wes-Kaap
'n Moet vir enige toeris!
Engela K. - 22nd September 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Strand was 'n bietjie vuil met bottels ens. maar pragtige uitsig en see.
Barbi R. - 22nd September 2015
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Hidden gem!
Hugo L. - 21st September 2015
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Skoon en netjies.
Chris H. - 21st September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Die Rooi Granaat restaurant word hoog aanbeveel. Yzerfontein is 'n lekker plekkie en gerieflik naby die Weskus Nasionale park.
Shelley G. - 21st September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A lovely tranquil village, everything you could need is there. Lovely people everywhere.
Cedric L. - 21st September 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige plek. Wonderlike wandelpaaie en natuurskoon.
Vic M. - 21st September 2015
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile.
Chris L. - 21st September 2015
staying in Fresnaye, Wes-Kaap
Goed geleë vir ritte in Kaapstad en onmiddellike omgewing.
Rassie E. - 20th September 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Wil weer gaan en langer bly om omgewing beter te verken. Fantastiese bestemming en omgewing om weer te besoek.
Sonja P. - 19th September 2015
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Dit is n heerlike Afrikaanse kuierdorp waar jy in elke restaurant smaaklik eet, lekker kuier en die tyd vlieg. Die dorp is skoon en netjies, die aanwysing is baie goed (gastehuise) maar miskien een swak punt is jy kry nie sommer 'n apteek nie, verder n pragtige dorp ... sal beslis teruggaan.
Ingrid V. - 19th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is close by to Cape Town yet you feel that you have travelled a long way. Maybe it's being away from the hustle and bustle of city life. For me it was the perfect travel destination. Friendly people and helpful yet they give you your space.
Jacob K. - 18th September 2015
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Baie goeie ligging veral ten opsigte van vervoerroetes, winkels, strand en toerisme attraksies wat naby is.
Zelda M. - 18th September 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Besige, tog rustige dorp, met alles wat jy benodig vir 'n heerlike geleentheid.
Kobus N. - 18th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Nie te ver van Kaapstad af nie en verskriklik mooi!
Verne V. - 18th September 2015
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Ek is mal oor Franschoek, maar dit is 'n vreeslike besige plek oor naweke. Gelukkig was die verblyf 'n redelike afstand van die hoofweg, Die wynplase om Franschhoek is baie mooi en die personeel en geriewe is puik!
Kobus B. - 17th September 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Mal oor Lambertsbaai. Die Muisbosskerm is 'n MOET.
Zeb M. - 17th September 2015
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
CBD was clean.
Corrie K. - 17th September 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Strande, winkelsentrums en besienswaardighede is maklik bereikbaar op uitstekende paaie. Vir vroulief was ons besoek aan die Wonderland Kwekery/tuinsentrum 'n hoogtepunt.
Mariëtte B. - 17th September 2015
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon.
Org L. - 17th September 2015
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Ek gaan weer soontoe... dis die rustigheid self!
Diane P. - 17th September 2015
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Not much to do but relax.
Celeste R. - 17th September 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie lief vir die pragtige dorpie en ons gaan gereeld daar `n draai maak!
Chantel R. - 17th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Very beautiful place, beautiful beaches and very safe.
Elize V. - 17th September 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Skoon dorp!
Isobel V. - 17th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons hou baie van Yzerfontein.
Leon M. - 17th September 2015
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtig en goed toegerus met goeie restaurante en winkels vir nood benodigdhede.
Jan R. - 17th September 2015
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Beautiful country side.
Catharina L. - 17th September 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n ongelooflike mooi plek en skoon. So baie om te sien en doen.
Elaine P. - 17th September 2015
staying in Table View, Wes-Kaap
Excellent.
Yvonne B. - 16th September 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Ons gunsteling vakansieplek. Alles binne loopafstand en heerlike eetplekke. Inkopies gerieflik naby.
Alice Ann J. - 16th September 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Baie stil, rustige en veilige plek. Sal beslis weer besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za