+81

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vyfster verblyf. Pragtige seeuitsig. Gerieflik by die see. Toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties! Die ligging van die verblyf is fantasties, ons kon vir niks meer gevra het nie, dit was regtig alles en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rus-vir-die-siel. Heerlike ruim, netjiese woning met 'n lieflike stoep en pragtige see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Baie lekker tyd gehad. Ons het baie lekker gekuier, goed gerus en ontspan. Lieflike weer gehad, sou graag langer wou bly. Die enigste probleem wat ek ondervind het, was die braai. Sou graag die braai hoër wou hê. Ek is 'n lang man en was ongemaklik om te braai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Marine 115
Anton Jammer vir die ongerief wat betref die braai, maar ons het dit juis so gemaak sodat dit in die winter as kaggel gebruik kan word.

Drikus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Simply lovely! So vreeslik lekker gebly. Kos vir die siel. Lekkerste ligging. Om jou oggend koffie te kan geniet in die sitkamer en see net oorkant die pad te kan hê, is eenvoudig wonderlik. Die ultimate afskakeltyd in 'n mens se besige lewe. Hierdie was beslis die beste plek wat ons in jare in gebly het. Fantasties. No. 1 keuse as ons weer in Struisbaai kom oorbly vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Marine 115
Dankie Drikus. Dis voorwaar kos vir die siel.

Marelise R
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Relaxing stay. We had everything we needed, just a few things like no coffee, tea, sugar, salt and pepper, and no milk, so the basics were there. Everything was neat and tidy, and the beds were great. I shall recommend this property, seeing that it has a lovely view very close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie mooi uitsigte oor die see! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wagner F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gekuier en die uitsig is besonders. Dankie Annette. Ons het baie lekker gebly. Dit was lekker om oor die pad te stap en voete in die see te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniël C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

We had a lovely stay. We thoroughly enjoyed our time at Marine 115 - the view was lovely and we appreciated the host providing us with a camping cot for our baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsig, die perfekte plekkie. Die uitsig was fantasties. Alles was skoon en netjies. Dit was absoluut perfek. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 127

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

115 Marine Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54a8bc499f03928879207e69d0f6f560e1bd43ef49211e2152bff4a343b180b0fd672efc285cc46c2a2e488c5317e1d835b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 115 Marine Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812855 20.039397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang