Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (280)
B&Bs (7)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (267)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 302 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 302 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R998
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Azzaria's is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, ’n bekoorlike landgoed in Struisbaai wat maklik bereikbaar is vanaf die strand. Struisbaai spog met een van die langste, ongerepte wit strande in die Suid...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 999
R1 333
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas

18 Storm Sea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse woonstel by die see, met 'n grasperk van net 20 m wat die woonstel van die see skei. Hierdie moderne en smaakvol gemeubileerde woonstel is in 'n kompleks in ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Klein Kokanje is 'n bekoorlike vakansiehuis naby die strand in Struisbaai. Dié gewilde kusdorpie het een van die langste wit strande en vissershuisies, kleurvolle bote, 'n hawe en oorgenoeg kusdorp-bekoring. Dié...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Lekker Lê is 600 m van Struisbaai se hoofstrand af en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 6 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koningingr...

40% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Tides 4 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste. Dit is in Struisbaai geleë en is net 450 m van die strand af. Dié duplekswoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea wat le...

Vanaf
R3 040
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Nautilus is ’n knus selfsorgkothuis vir tot 10 gaste in Langezandt, Struisbaai, net 300 m vanaf die strand. Hierdie kothuis strek oor meer as 1 verdieping en beskik oor 4 slaapkamers, 1 solderkamer, 3 badkamers e...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Agulhas

Moelas Holiday Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf vir tot 8 gaste in Struisbaai. Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en ’n groot kombuis met ’n ingeboude braai-area. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Palms on Protea is 'n moderne woonstel vir 6 in Struisbaai en dis net 650 m van die strand af. Die ruim woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 6 persone. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badka...

35% af Aanbod!
VanafR1 990
R1 294
per nag, vir 2 mense
B&B in L'Agulhas, Agulhas

Met ons ligging teen 'n heuwel en gebou uit natuurlike kalksteen, vervloei Agulhas Country Lodge beeldskoon met die omliggende fynbos-landskap. Die lodge bied beeldskone see-uitsigte uit byna elke uitkykpunt. Dit sk...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Gianna in Struisbaai bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede geleë. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Agulhas akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]