Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (280)
B&Bs (7)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (267)

Resensies van Agulhas

4.7 / 5  
volgens 302 resensies
Lees regte resensies van Agulhas van 302 geverifieerde gaste.
Indien jy Agulhas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Agulhas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Agulhas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Agulhas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Agulhas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Harbour House 25 is ’n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat na die see front. Dit is oorkant die pad vanaf Struisbaai se hawe. Gaste kan stap na restaurante, die strande verken, of na winkels en geriewe stap. ...

Vanaf
R4 060
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Marine 59 is op Struisbaai se strandfront en bied verblyf in 'n selfsorghuis vir 8 gaste wat met 'n pragtige uitsig spog. Die huis is gerieflik ingerig vir 'n groep of 'n gesin. Dit het 'n 180°-uitsig oor die see...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suiderstrand, Agulhas

Suiderstrand Self catering bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paartjie. Dis naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelsla...

15% af Aanbod!
VanafR5 850
R4 973
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Driftwood at 299 is 'n selfsorghuis teen die see in die ouwêreldse kusdorpie L’Agulhas. Die huis is ideaal geleë, net 2 km van die Kaap Agulhas-vuurtoring en restaurante af en 'n lekker wegbreekplek vir diegene ...

15% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 190
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

22 The Tides is in 'n woonstelkompleks in Struisbaai geleë. Besienswaardighede in die area sluit Agulhas Nasionale Park, De Mond Natuurreservaat, Kaap Agulhas-wynlangoedere en Struisbaai se strand in. Dié selfsor...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Bayview Apartment is 'n selfsorg-eenheid in 'n veiligheidskompleks in Struisbaai. Die kompleks is 50 m vanaf die strandfront en stapafstand vanaf die hoofstrand. Dié ruim eenheid is ideaal vir 'n gesin of 'n groep ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Whale Watchers is in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai geleë. Dié gewilde, bekoorlike vakansiedorpie het een van die langste ononderbroke strande in die suidelike halfrond, witgekalkte vissershuisies, kleurvolle...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Agulhas

Tuinwoonstel is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die kusdorp Struisbaai. Die woonstel het 'n privaat ingang en is 800 m vanaf die see. Dié tuinwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders....

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Vidi's Place bied bekostigbare vakansieverblyf in Struisbaai. Dit is slegs geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder 14 jaar. Al bly die eienaars op dieselfde perseel is die woonstel heeltemal privaat...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Struisbaai, Agulhas

Aquarius Holiday Home is in die kusdorpie Struisbaai in die Wes-Kaapse Overbergstreek geleë. Dié huis is 2 km vanaf die Struisbaai-swemstrand en 50 m vanaf die see. Aquarius Holiday Home het slaapplek vir 9 gast...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Agulhas akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]