Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 865 resensies.
"Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit."
"Beveel aan, lekker omgewing en ook lekker eetplekke, goedkoop."
"Verkies Gonubie as die betemming in die Oos-Kaap. Goeie infrastruktuur, netjies en goed versorg."
"Quiet, peaceful and place where you really rest from the rat race. In general a place where the calm of nature can be experienced for those whom really require it."
"Sommige van die snuistery winkels en restaurante is nie oop op 'n Maandag nie. Die kerkie is 'n moet sien."
"Dit is 'n baie rustige dorpie en jy vind alles baie gou. Die strand gebied is groot en kan nie sommer beknop wees met vakansiegangers nie. Werklik 'n aanbeveling."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Crawford's Beach Lodge"Not much to do or see unless you travel to another area, limited options for local eating other than Crawfords."
King Williams Town, Amathole-distrik
Intaka Guest House King William's Town"Had supper at the Spur. Fantastic food and service."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Lagoon View"Morganbaai se ongerepte natuurskoon is beslis iets om te aanskou. 'n Besoek aan die pragtige Kei Mouth is ook die moeite werd."
"Ons hartsplek! Dis 'n groot draai om daar te kom, maar dis al die derde keer dat ons teruggaan. Ongelooflik!"
"Gonubie is a beautiful sea side town with a lot of charm. It has a small town feeling and is a wonderful place to get away from the city rush."
"First time visiting the area and only a short stay but I am interested to see what else Gonubie offers in terms of a travel destination."
"Interessante dorpie om te verken. Mooi natuur. Jammer vir die verskriklike slegte strate, want dit is so 'n mooi toeristebestemming."
"Die een ster word net verloor omdat die pad verskriklik sleg is. Baie diep gate en daar word niks aan gedoen nie. Baie om te sien en te doen, maar die huurkarretjie het dit gemaak, al het dit soms gevoel ons skud ons longe los. "