Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (80)
B&Bs (4)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (74)

Resensies van Astonbaai

4.6 / 5  
volgens 153 resensies
Lees regte resensies van Astonbaai van 153 geverifieerde gaste.
Indien jy Astonbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Astonbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Astonbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aston Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Astonbaai B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Marina Martinique, Astonbaai

Marina Martinique is geleë langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderry-mekka van Suid-Afrika. Hierdie B&B bied 5 ruim en suite-slaapkamers wat ten volle gediens word. Toegang tot hierdie woonbuurt word ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
B&B in Marina Martinique, Astonbaai

Milkwood 118 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Jeffreysbaai. Die gewilde branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte skulpstrande en uitsteke...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Astonbaai

Aston Woods Bed & Breakfast is tussen Jeffreysbaai en Kaap St. Francis in Astonbaai geleë. Dis 'n intieme toevlugsoord tussen die duine met ononderbroke uitsigte oor die afgeleë strande. Dis 7 km vanaf Jeffreysbaa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Astonbaai

Westend Guesthouse is in 'n rustige kusdorpie, Paradysstrand, en is loopafstand vanaf 'n lang strek strand. Dié gastehuis bied verblyf in 4 stylvolle kamers vir gesinne, paartjies, sakereisigers en kontrakwerkers...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 77 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Astonbaai

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Moya Manzi Beach House is op die beeldskone ooskus by Paradysstrand naby Jeffreysbaai geleë. Die oopplan huis is só ontwerp om ononderbroke panoramiese see-uitsigte te bied terwyl jy by die luukse en gerieflike vi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Met die see basies op jou stoep, kan jy die gedruis van die oseaan en die vars lug behoorlik hier geniet. Nine on Uys Street bied gemaklike B&B-verblyf in 'n moderne, smaakvol ingerigte B&B in die hartjie van die br...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Aquarius B&B bied gerieflike 3-ster-verblyf in Jeffreysbaai, 'n kusdorpie binne stapafstand van die wêreldbekende strande, winkeltjies en restaurante. Aquarius Bed and Breakfast bied verblyf vir die hele gesin, sa...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
B&B in Wavecrest, Kouga-Omgewing

A1 Kynaston Collection is net 3,8 km van Jeffreysbaai se middedorp af. Die verblyf is rustig, kyk uit oor die see en is 500 m van die branderplankry-strand af in die pragtige, malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Die verbl...

Vanaf
R798
per nag, vir 2 mense
B&B in Wavecrest, Kabeljous

A1 Bay View bied bekostigbare en huislike verblyf in 'n stil woonbuurt van Jeffreysbaai. Ons gaste sal ons hartlike gasvryheid, die rustigheid en gerief hier geniet. Daar is 'n selfsorgkothuis met 3 slaapkamers. E...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Wavecrest, Kabeljous

Jeffrey's Bay Beach House is 'n B&B-instansie, reg op die strand in een van die pragtigste dorpies in die wêreld, Jefferysbaai geleë. Gaste kan 'n uiters ontspanne, rustige en kalm atmosfeer by dié B&B verwag. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Astonbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Astonbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Astonbaai akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za