Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Beaufort-Wes

4 / 5  
volgens 897 resensies
Lees regte resensies van Beaufort-Wes van 897 geverifieerde gaste.
Indien jy Beaufort-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Beaufort-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beaufort-Wes selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beaufort West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Beaufort-Wes Selfsorg-eenhede

42 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Christaan en Cornel Bekker nooi jou hartlik uit om 'n bakgat vakansie in hul nuwe selfsorg-eenhede te geniet! Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n leerbank, moderne eetkamerstel, lugversorging en DStv (voll...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beaufort-Wes

Die Skooltjie is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo en bied 'n rits Steentydperk-besienswaardighede, ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Lekker Lê is op 'n plaas waar sade verbou word. Dit is op 'n teerpad, 5 km van Beaufort -Wes en 2 km van die plaaslike Beaufort-Wes hospitaal af. Hierdie lieflike kothuis het wonderskone uitsigte op die Nuweveldber...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

@ Mango's is in Beafort-Wes in die Wes-Kaap, ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaaroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Karoo Nasionale Park, Dr. Chris Barnard Museum en die Spinwiel Anti...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Die Kussinkie bied selfsorg-verblyin 'n stil woonbuurt genaamd Hospitaalheuwel, net 2 km van Beaufort-Wes se dorpskern af met veilige parkeerplek agter 'n heining. Beaufort-Wes lê in die hartjie van die Groot Karoo...

Vanaf
R690
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Dreams is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Beaufort-Wes. Dié oopplan-eenheid het 1 dubbelbed, 1 enkelbed, en lugversorging. Die en suite-badkamer het 'n stort. En 'n ekstra enkelbed is beskikbaar op v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R935
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Appirklaas Self-Catering Apartments is in Beaufort-Wes, met historiese geboue en wandelroetes, geleë. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap. Verblyf word in 9 ruim en stylvolle kame...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Beaufort-Wes

Grandma's Place bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes, na aan die plaaslike restaurante en slegs 5 minute van die Karoo Nasionale Park af. Die huis het lieflike houtvloere, pragtige buffets e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Grace's Place is 'n pragtige kothuis in die sonderlinge dorp, Beaufort-Wes, naby die N1. Die dorp is die grootste dorp in die Groot Karoo-streek en word dikwels "die hartjie van die Karoo" genoem! Dié ten volle to...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Altyd Lekker bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n oopplan-kothuis in Beaufort-Wes, die oudste en grootste dorp in die Groot-Karoo. Hierdie oopplan-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 'n dubbelb...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien ook as die ideale oornagverblyf. Die 2 kothuise word deur olyfboorde omring en is volledig toegerus...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Sleep @ Beaufort is in 'n stil buurt van die bekoorlike Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit bied toegang tot 'n tuin met 'n swemb...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Little Green World is 'n gesellige klein kothuis in 'n rustige hoekie van 'n privaat tuin, vol pragtige ou skadubome met 'n verskeidenheid voëls. Die eiendom dateer uit 1835. Die kothuis het 2 slaapkamers, 'n sitk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Kliproos is 'n lieflike en ruim huis in Beaufort-Wes en dis geskik vir 'n gesin of groep vriende. Die verblyf is ideaal vir gaste wat van of na Kaapstad reis of gaste wat die historiese dorp wil besoek. Die liefli...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Beaufort-Wes

Dagbreek is in Beaufort-Wes en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat na of van Kaapstad af reis of vir diegene wat hierdie geskiedkundige dorp wil leer ken. Die verblyf is naby die dorp se winkels...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Beaufort-West selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Beaufort-West akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Beaufort-West akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za