Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (472)
B&Bs (9)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (45)
Selfsorg-eenhede (414)

Resensies van Bloubergstrand

4.7 / 5  
volgens 957 resensies
Lees regte resensies van Bloubergstrand van 957 geverifieerde gaste.
Indien jy Bloubergstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloubergstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloubergstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloubergstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloubergstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Big Bay, Bloubergstrand

Cape Town Beach Accommodation is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Big Bay, stapafstand vanaf die strand. Die eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kombu...

30% af Laaste Kans!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand

Blouberg Views is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand oorkant die strand. Dit is ideaal vir gesinne en het skouspelagtige uitsigte van Robbeneiland en Tafelberg. Akkommodasie beskik oor 'n mo...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand

Villa Watsonia bied luukse, moderne en stylvolle verblyf aan vakansiegangers, sportentoesiaste en sakereisigers in Bloubergrant. Dit is minder as 'n kilometer van die strand af. Daar is 3 ruim suites met groot badk...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in West Beach, Bloubergstrand

8 On Rowallan is 'n semi-losstaande, selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in 'n stil singel in West Beach, Bloubergstrand. Die woonstel bied verblyf vir tot en met 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkam...

Vanaf
R621
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View, Bloubergstrand

Shalimar B&B is 'n gastehuis in Table View, Kaapstad, wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is 2 km vanaf die gewilde vlieërplankry-bestemming, Bloubergstrand, geleë. Verblyf bestaan uit 2 kamers wat ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand

Seaside Deluxe Apartment bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n luukse eenslaapkamerwoonstel in die Seaside Village-kompleks in Big Bay, Bloubergstrand. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand van die stra...

45% af Aanbod!
VanafR1 000
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

103 La Cabina Blouberg Apartment is 'n heerlike, ruim en moderne selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Blouberg. Die La Cabina-kompleks is net een blok weg van die ikoniese Blouberg-vlieërst...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Santa Maria Sea Hanna Beach House is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dit bied ook ‘n asemrowende ui...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Witsand 102 is 'n eenslaapkamerwoonstel met pragtige see- en berguitsigte en bied maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede en winkels. Die eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ruim, het 'n...

Vanaf
R3 343
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand

Horizon Bay 802 is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, vriendegroep of sakereisigers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié elegante woonstel is teen die s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand

Tabu House is gerieflik geleë in die kusdorp Bloubergstrand in Kaapstad. Die gastehuis is naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Die gastehuis het 3 ateljeewoonstelle en 3 en suite-slaapkamers. Die suite...

10% af Aanbod!
VanafR4 199
R3 779
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand

Gulls Family Beach House is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis bes...

Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Bloubergstrand

Horizon Bay Luxury Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see en die omgewing van die balkon af. Dié woonstel op die boonste verdiep...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Bloubergstrand

Spanish Steps is in Bloubergstrand, ’n gewilde strand aan die Weskus. Dit is ongeveer 30 minute vanaf Kaapstad en net om die draai van die gewilde Blue Peter Hotel. Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis bied onge...

Vanaf
R3 031
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand

Horizon Bay 405 is 'n woonstel langs die strand in Bloubergstrand, met 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 121 tot 135

Welkom by die Bloubergstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za