Resensies van Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.71 uit 5 gekry volgens 946 resensies.
Natasha S. - 2nd April 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Stay was very nice. We enjoyed the food. The people were very friendly and accommodating. Close to Astron refinery so we were able to cycle to work every day saving fuel. Also all essential shops, KFC, McDonald's, Burger King, Woolworths Food, Clicks, Spar and Bayside Mall were within walking or cycling distance and the bus service is just across the road which makes travel to the airport, beach and other attractions a breeze. Overall the stay was awesome.
Bennie V. - 19th March 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Ek sal Table View glad nie aanbeveel vir persone met kinders nie. Die hoofstraat klink asof dit vir 'n renbaan gebruik word, alle ure van die dag.
Tania V. - 16th March 2020
staying in Bloubergstrand
Bloubergstrand is too quiet in the week but very crowded and noisy during the weekends.
Lizelle C. - 12th March 2020
staying in Bloubergstrand
Wat 'n ongelooflik mooi plek. Dit sal my vakansieplek wees vir 'n hele paar jaar. Pragtige mooi en skoon plek.
Johan S. - 12th March 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Die verkeer in spitstye is bietjie rof. Ons is van Bloemfontein, dus nie die verkeer gewoond nie.
Miche M. - 10th March 2020
staying in Bloubergstrand
A wonderful destination!
Santi S. - 10th March 2020
staying in Bloubergstrand
Fantasties!
Yvette J. - 7th March 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Die Kaap op sy beste.
Pearl K. - 3rd March 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
It's perfect, peaceful and easy access to the V&A as well as the city centre.
Dehlia F. - 3rd March 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Asemrowend, dit is beslis die mooiste uitsig wat mens kan kry as jy jou oë soggens oopmaak.
Hennie B. - 3rd March 2020
staying in Bloubergstrand
'n Mooi omgewing met heelwat winkels en restaurante. Dit het ook veilig vir ons hier gevoel.
Elsa F. - 2nd March 2020
staying in Bloubergstrand
Bloubergstrand is veilig, strand is skoon, en dit kruip diep in mens se hart in.
Marco V. - 2nd March 2020
staying in Bloubergstrand
Pragtig, skoon en die uitsig op Tafelberg is asemrowend.
Ilze B. - 2nd March 2020
staying in Bloubergstrand
Rustig, wonderlike stappies op die strand, lekker eetplekke, pragtige uitsig op Tafelberg
Croonie K. - 1st March 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Die Kaap was baie goed geadverteer in die boekie, maar daar is nog tekortkominge soos die walvis museum, die Pengiun-stasie en die flaminke, die houtbrug ens.
Jean-marie W. - 25th February 2020
staying in West Beach, Bloubergstrand
Stunning area.
Annamarie E. - 24th February 2020
staying in Bloubergstrand
Was baie tevrede met die wonderlike diens wat ons by Pebbels en die haarsalon in die Blaauw Berg hotel ontvang het. Waves en Blue Peter restaurante se diens is uiters swak en beveel ek dit nie aan nie. Doodles restaurant het slegs beperkte etes beskikbaar met load shedding. Blaauw restaurant het uitstekende kos en ek beveel hulle met graagte aan.
Anna M. - 23rd February 2020
staying in Bloubergstrand
Baie mooi.
Pieter H. - 21st February 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Dit is 'n rustige omgewing waar mense nog tot skemer in die strate draf, stap en fietsry. Daar is ook oorgenoeg winkelsentrums in die omgewing en Bloubergstrand se hoofstrand is baie naby.
Peter B. - 18th February 2020
staying in Bloubergstrand
Bloubergstrand is ongelooflik mooi. Die sonsondergang het nie teleurgesteld nie. Die strand is baie bedrywig met al die “kite surfers”. 'n Moet om te sien.
Anton M. - 18th February 2020
staying in Bloubergstrand
Uitsig op Tafelberg bly maar die mooiste vanaf Bloubergstrand se strande.
Renier M. - 18th February 2020
staying in Bloubergrant, Bloubergstrand
Lekker rustig en 'n goeie plek om te ontspan en rustig te wees.
Nelia S. - 17th February 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Ek wil net hier bly!
Ilze K. - 16th February 2020
staying in Bloubergstrand
Steeds een van die mooiste plekke in ons land!
Tina B. - 10th February 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
'n Vriendelik plek met vriendelike mense en strande en paaie vol aktiewe, lewenslustige mense. Die perfekte plek om te ontstpan.
Jan V. - 10th February 2020
staying in Bloubergrant, Bloubergstrand
Uistekend.
Marisa D. - 8th February 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Blouberg fantasies. Ons huisie-restaurant naby verblyf 'n moet!
Madeleine B. - 5th February 2020
staying in Parklands, Bloubergstrand
Dis rustig en veilig daar.
Rynette P. - 4th February 2020
staying in Bloubergstrand
Love die seaview.
Petro R. - 3rd February 2020
staying in Bloubergstrand
Ons het Bloubergstrand se strande, restaurantjies langs die see en sy mense baie geniet. Ons sal vir seker weer wil teruggaan.
Melinda V. - 3rd February 2020
staying in Bloubergstrand
I will always stay in Bloubergstrand. Its out of the city and you have a beautiful view.
Tanya L. - 3rd February 2020
staying in Bloubergstrand
Onvoorspelbare klimaat, gaan voorbereid en vat swembroek tot wintersbaadjie. Jy betaal 'n prys vir die ongekende mooi van die plek.
George F. - 31st January 2020
staying in Bloubergstrand
Rustige mooi area.
Liz D. - 30th January 2020
staying in Bloubergstrand
Behalwe vir die wind wat soms pla, is dit 'n moet om Bloubergstrand te besoek.
Liz D. - 29th January 2020
staying in Bloubergstrand
Ons was maar min op die strand a.g.v. die winderige weer. Kon egter lekker by die swembad kuier.
Teboho M. - 28th January 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
Good place to be.
Maryke M. - 22nd January 2020
staying in West Beach, Bloubergstrand
Baie naby Bloubergstrand, wat vir my een van die mooiste plekke in ons land is.
S E. - 21st January 2020
staying in Bloubergstrand
Water so skoon jy sien die robbe rond swem. Baie veilig gevoel.
Nerina K. - 21st January 2020
staying in Table View, Bloubergstrand
My plek, sal enige tyd terug verhuis Kaap toe.
Cobus C. - 21st January 2020
staying in Bloubergrant, Bloubergstrand
Netjies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za