Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)
Indien jy Bo-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bo-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bo-Kaap Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bo-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Bo-Kaap

Vanaf
R589
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

The Sentinel - Vogue-themed Studio bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in die Kaapse middestad. Die woonstel is smaakvol versier en is stapafstand vanaf restaurante, koffiewinkels, banke en winkels....

Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Sensational Sentinel is ’n moderne ateljeewoonstel in Kaapstad wat slaapplek aan 4 gaste bied, en dit spog met pragtige uitsigte op Tafelberg en Duiwelspiek. Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingroott...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Sentinel Luxury Suites by Totalstay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstelkompleks in die hartjie van Kaapstad. Dis stapafstand vanaf restaurante, kroeë en winkels. Die opgeknapte gebou bied 'n vers...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Die Sentinel Trendy New York Style Apartment is 'n hoë gebou met 17 vloere op die hoek van Leeuwen- en Breestraat. Die geboue het 'n kontemporêre, argitektoniese ontwerp met oorgenoeg parkeerplek. Dié oopplan-wo...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Soho on Strand A6 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in De Waterkant geleë is. Die gebou het die perfekte ligging, net 'n kort entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in en rondom Kaapsta...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

C9 Soho on Strand is in die hartjie van De Waterkant in Kaapstad geleë. Dié selfsorgwoonstel is op die sesde verdieping, ver verhewe bo die bedrywige straat onder. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en besk...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap

Sentinel Luxury New York Apartment is in ’n gewilde area van Kaapstad se middestad naby vele wonderlike restaurante en ander geriewe. Die woonstel is volledig gemeubileer en is oopplan. Die slaapkamer het ’n ko...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

143 Waterkant Street Townhouse bied selfsorgverblyf in De Waterkant naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die Kaapse Middestad. Dié dorpshuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Syred House is 'n lieflike, smaakvolle tuiste in De Waterkant, 'n historiese buurt met stil lanings en kothuise wat pragtig gerestoureer is. Die dek op die dak bied 'n uitsig oor Kaapstad se hawe, die V&A Waterfront...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

145 Waterkant Street is 'n stylvolle woonstel in die moderne De Waterkant-woonbuurt in Groenpunt. Die eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat die pragtige Moederstad besoek. Dit is gerieflik na aa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Bo-Kaap akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za