Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (2)
Lodges (12)
Hotelle (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Horseback Africa - Pinto's Lodge is afgeleë, net 'n uur se ry vanaf Johannesburg se Internasionale Lughawe, en bied 'n persoonlike en eksklusiewe verblyfervaring. Horseback Africa spesialiseer in saalsafari's, uits...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Bushveld Rose is 'n venue wat verblyf bied, funksies akkommodeer en kampgeriewe voorsien vir rugsakreisigers. Dit is in die hartjie van die bosveld geleë, ongeveer 35 km van Pretoria af. Die venue is 3 km van die C...

Vanaf
R2 330
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

The Blades is in die ongetemde Bosveld op 'n eiendom van 10 ha geleë. Die hotel is aan die oewer van die Roodeplaatdam en bied 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, ontwerperstuine en die luuksheid van die...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Dolphin Whisper Premier House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Cullinan. Hierdie lieflike huis, met sy wêrelderfenis-status, is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf. D...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue net 30 minute, of 26 km, buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Ons ligging in die Bobbejaansberge bied 'n unieke venue vir troue...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Zebra Country Lodge biedd egte Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n luisterryke bosveld-ligging net 30 km van Pretoria en 85 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die lodge bied uitstekende uitsigte oor die h...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Dolphin Whisper Guest House and Spa belowe 'n unieke ervaring met 'n hartlike atmosfeer, topgehalte-kos en openhartige geselskap. Die gastehuis is in Cullinan geleë, 'n klein dorpie wat die perfekte wegbreekplek vi...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Ruah Park Camping & Outdoor is 45 tot 50 km vanaf Pretoria-sentraal. Die plaas is naby die Dinokeng Natuurreservaat en Bobbejaansberg. Daar is 22 kampstaanplekke, elkeen met sy eie ablusie- en opwasgeriewe, 'n krag...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodeplaat, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Zeekoehut is reg buite Pretoria, omtrent 'n kilometer van die Roodeplaatdam langs die Roodevallei-konferensiesentrum geleë. Dié verblyf is naby verskeie troulokale en is ideaal vir gesinne wat 'n oornagplek soek. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kameeldrift-Oos, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Die Stoor Bed and Breakfast stel jou in staat om te ontsnap na die rustige stilte en die natuurlike skoonheid van Kameeldrift-Oos. Dit is gerieflik geleë net 45 minute van Johannesburg se middestad en OR Tambo Inte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za