Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Lodges (12)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (14)
Indien jy Bobbejaansberg Private Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bobbejaansberg Private Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bobbejaansberg Private Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bobbejaansberg Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bobbejaansberg Private Nature Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
50% af Naweke!
VanafR1 400
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Woodlands Game Lodge is in die ongerepte Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat, net 23 km vanaf Pretoria. Die lodge is nie selfsorg nie en daar is nie braaigeriewe nie. Die lodge hou 'n braai in die boma op 1 aand ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Legodimo Game Lodge is 'n vreedsame, luukse wildlodge wat sowat 'n uur vanaf Sandton en Johannesburg se OR Tambo Internasionale Lughawe, en net 30 minute vanaf Pretoria geleë is. Legodimo is 'n Tswana-woord wat "pa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Acorn House is 'n gastehuis in die klein myndorpie, Cullinan, net noord van Pretoria. Dis ideaal vir gaste op soek na gerieflike akkommodasie in 'n rustige area, maar na aan 'n verskeidenheid doendinge. Ons akkommo...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Safari op jou drumpel! Safari House is elegant ingerig en sentraal geleë in die Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat. Dit is die hoofkantoor van Hayward Safari's wat net 'n paar kilometer van die Dinokeng Groot ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Bark at the Moon bied gastekothuise en is op 'n plaas, ongeveer 13 km vanaf sentraal Cullinan. Die rustige eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se besienswaardighede kan verken. Verblyf by Bark a...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

El-Ruze gastehuis is noordoos van Pretoria geleë en bied veilige oornagverblyf met 'n unieke uitsig oor weelderige groen grasperk en bosveld in die agtergrond. Verblyf word gebied in 'n dubbel-, koningin- of enkel...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Its Anners is 35 km noordoos van Pretoria en 30 km vanaf Cullinan in die privaat Leewgedacht-bewarea wat aan die Dinokeng Wildreservaat se mees suidelike punt grens, geleë. Dié instansie is op 'n 1500 hektaar-pri...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Mahala View Lion Lodge is 30 km noord van Cullinan langs die Dinokeng Wildreservaat geleë. Dié wildreservaat spog met die Groot 5. Daar is 3 leeus in die leeukamp by die Mahala View Lion Lodge. Rambo, Nakita en Ka...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodeplaat, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Zeekoehut is reg buite Pretoria, omtrent 'n kilometer van die Roodeplaatdam langs die Roodevallei-konferensiesentrum geleë. Dié verblyf is naby verskeie troulokale en is ideaal vir gesinne wat 'n oornagplek soek. ...

Vanaf
R899
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Dinokeng, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Twiga House SA is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 6 gaste en is op 'n plaas in die rustige bosveld geleë. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat badkamer m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]