Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3526 reviews.
"Wonderlike streek met vriendelike mense. Goeie paaie en skoon dorpe. Te lekker."
"Ek is eintlik van die Weskus of platteland waar ons gewoond is aan minder verkeer en mense-opeenhoping. Die vrugte en groen landskap is rêrig 'n plus vir die omgewing."
"Lovely Boland town, extremely neat and tidy throughout. It can get very hot in summer, but lovely walks with views of the fruit orchards surrounding the town."
"Te min tyd vir alles om te besoek. Sou graag meer tyd daar wou spandeer. Die berge en die wynplase het my hart gesteel."
"'n Miernes met opening van universiteit. Dit is 'n pragtige omgewing en beslis 'n besoek werd!"
"Die Paarl is lieflik en ek wens ons kon langer bly, want daar was nog baie meer om te sien en te beleef."
"Uitstekende dorp. Die omgewing is skoon en netjies, die verkeer is 100 maal beter as Johannesburg s'n en die mense is uiters vriendelik en verwelkomend."
"The town has all the amenities needed if you are in the vicinity for a holiday."
"'n Mens voel jonk daar en die dorp en omgewing bied alles wat 'n mens maar op kan hoop en verwag."
"Ideaal om oor te bly vir besoeke aan die wynplaas. Alles en nog was in Stellenbosch beskikbaar, en al die restaurante waar ons was, het nie teleurgestel nie."