Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3491 resensies.
"Die mooiste plek met so baie toeriste-aantreklikhede. Ons tyd was te min om alles te sien."
"A tour guide explaining the history of cherries and the farm would have really made the difference. Happy and helpful staff would also make a difference."
"Lots to do and see, especially for those who love food, wine and the arts!"
"Ceres het baie verander, dis 'n besige dorp en goedere is uitverkoop oor Kerstyd."
"Dit was regtig lekker. Dit was warm, maar pragtig en daar is so baie om na te gaan kyk. Fietsry, stap, wynproe. Een van beste plekke in die Kaap."
"Daar is 'n paar Juwele in Franschhoek soos Dieu Donne wynplaas, maar ek sal eerder meer tyd in Stellenbosch of die Paarl spandeer en eerder een dag Franschhoek besoek en slaap."
"Ceres itself is rather quiet and a peaceful getaway from city life. The surrounding landscape and wine farms are beautiful."
"Pragtige omgewing. Baie besienswaardighede. Die staproete by Murludi word hoog aanbeveel."
"Dit is 'n pragtige plek. Jy vind rus vir jou siel in hierdie pragtig klein dorpie met asemrowende uitsigte."
"Die middedorp met die straatrestaurantjies is lekker kuier. Franschhoek is ook naby en Gordansbaai en Strand naby."
"'n Juweel wat weggesteek is waar jy dit die minste verwag! Dis die mooiste plek!"
"Beautiful little town. Would love to have had more time to explore. Next time."
"Kom al 'n paar jaar hierheen. Pragtige dorp met lekker restaurante en straat kafees. Oulike winkels."