Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Bonnievale

4.2 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Bonnievale van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Bonnievale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bonnievale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bonnievale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bonnievale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bonnievale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bonnievale

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Olive Stone Farm and Cottages is in Montagu en bied verblyf in selfsorgkothuise wat sy eie krag voorsien. Die klip waarvan die kothuise gebou is, kom van die plase rondom Montagu en die huisies is sorgvuldig deur di...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

360on62 Mountain View Farm Cottages bied selfsorgverblyf in 'n plaaskothuis met 360º-uitsigte oor die berg op 'n werkende plaas net 7 km buite die bekoorlike dorpie Montagu in die Klein Karoo op die R62. Dit is net...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

White Lily is 'n gesellige selfsorghuis aan die voet van die berg in 'n stil deel van Montagu. Die huis bied ongelooflike uitsigte op die berge en is ideaal vir gesinne. Dié huis het slaapplek vir 5 gaste en beski...

20% af Aanbod!
VanafR1 750
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Die eienaars Joop en Micky verwelkom gaste hartlik by hul Kaap-Hollandse gastehuis in Montagu. Malherbe Guesthouse is 'n Nasionale Monument en in 1859 gebou. Die huis is met baie liefde opgeknap en bied verblyf in ...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Rose Cottage is 'n luukse, 4-ster selfsorgkothuis in Montagu met 'n gerieflike ligging stapafstand vanaf al die geriewe en naby aan die wynplase, Avalon Hot Springs en pragtige staproetes in die berg. Die kothuis ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Vineyard Country House is op 'n werkende vrugteplaas en kleinhoewe met wingerd in die geskiedkundige Langstraat geleë. Die perseel is binne loopafstand van restaurante en die meeste toeristebesienswaardighede g...

Spesiale Aanbod!
VanafR975
R731
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

The Annexe at No. 5 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en op die berg in 'n stil, afgeleë deel van die dorpie, Montagu. The Annexe het 'n sonnige leefarea met 'n rusba...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
B&B in Montagu, Kaapse Roete 62

In Abundance is 'n gastehuis in Montagu, sowat 180 km vanaf Kaapstad. Montagu lê langs die sameloop van die Keisie- en Kingnariviere. Die area is veral bekend vir sy pragtige berge, warmwaterbronne, wingerde, plaas...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Montagu, Kaapse Roete 62

Four Oaks Guesthouse skuil in 'n historiese monument in die hartjie van die pragtige Montagu wat op die beroemde Roete 62 geleë is. Dié gastehuis het 4 en suite-kamers wat elk lugversorging, 'n TV met sekere DSt...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Montagu, Kaapse Roete 62

Ons is in die hartjie van Montagu, die juweel van Roete-62, en is 'n smaakvol gerestoureerde Victoriaanse huis wat dateer uit die 1850's. Ons bied 4-ster-verblyf in 'n pragtig versorgde tuin. Verblyf word aangebied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za