Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3384 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Nine on Uys Street"First-time visitor, but will definitely be back."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Sonskyn-hoekie"Baie rustig en mooi natuur en pragtige strand."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Alcyone"Heerlike stad met 'n dorpsgevoel. Allerhande interessante nuwe eetplekke. Vriendelike mense. Dit bied net soveel moontlikhede om daar vakansie te gaan hou."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Bell House Akkommodasie"Mooi dorp teen berge. Kan doen met meer toeriste-aantreklikhede aangesien die platteland dit nodig het."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Anna's Place"It is an awesome place to get away from the noisy city. The sound of the waves crashing and the smell of the sea breeze is amazing. I would recommend Jeffreys Bay to anyone at any time of the year."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Dundonald Lodge"Loved our stay in Port Elizabeth. Will definitely be back."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Marina Martinique B&B"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Dringende aandag sal egter aan die paaie geskenk moet word. Die aantal ure beurtkrag - indien dit so voortgaan, gaan menige toerismebedrywighede in 'n doodloopstraat lei."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Wynberg werf"Baie klein plattelandse dorpie. Nie veel toeriste-aantreklikheid nie, maar gerieflik vir oorslaap op pad iewers heen."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
La Caribe 55"Mal oor die hele vibe van die plek. Skoon see en strande en heerlike eetplekke met 'n groot verskeidenheid van kosse. Alles wat mens mag nodig hê, is daar beskikbaar."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Paradise On Sea Holiday Apartments"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp. Wat baie oplettend was, is die vriendelike mense wat daar woon en werk."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."'n Veilige, skoon, stil en net laid-back dorpie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is 'n absolute wenner as jy wil wegbreek na 'n klein Karoodorpie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Die onmiddellike behoefte aan instandhouding van paaie behoort tans prioriteit te geniet. Loadshedding-tydperke van 4½ ure op 'n keer tot maksimum 11½ ure per dag pootjie die toerisme-bedryf."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
A Wave From It All"Awesome destination. Just don't take the Humansdorp Road through to Oyster Bay. Go to St. Francis and then take the right-hand turn after the Kromme River Bridge, a much better road."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Framesby Guesthouse"Dit was eens 'n besonderse plek om te besoek, maar geen besienswaardighede indien daar nie na kleiner dorpe uitgery word nie."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Ligging is goed en mense kan gerus meer van die dorp gebruik maak."