Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Settle Inn Self-catering Accommodation"Die Oos-Kaap het sy eie unieke uitdagings, maar Addo is en bly 'n wenner."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a nice town with many friendly people, nice shops and lots to do in the area small towns with lots of history."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Hunters Lodge"Die potensiaal wat PE gehad het in terme van netheid en standaardae, het agteruitgegaan."
St Francis, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"Baie mooi plek met 'n rustige atmosfeer."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Old Ladder"Pragtige strand, rustig. Net een nadeel: die grondpad na Oesterbaai is 'n groot ongerief."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Supertubes Guesthouse"Fantastiese restaurante om van te kies!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Outsiders B&B"Die dorpie voel soos regte platteland. Ongelooflik rustig en sooo veilig. Die uilmuseum was baie besonders. Sal die ervaring nie vergeet nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
A&A Guesthouse"Small town. Everything close by."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Pragtige rustige dorpie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"An amazing little town. We loved walking the streets and meeting some of the very friendly and helpful locals. A great place for a break."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Garden Sanctuary Suites"Lekker plek om in te woon. Geniet die see."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Addo Park View - Sundaze Riverside House"PE has a lot of hidden treasures, we are from PE, and we are beginning to realize that we do not have to travel far for a quick breakaway from work and home."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Bay View Self-Catering"'n Moet doen is die twee roetes rondom Cannon Rocks, tussen die melkplase deur asook tussen die wildplase. Besoek gerus Roes, die plaaslike restaurant en nie ver van Bay View nie. Besoek ook Stanley's Restaurant. Cannon Rocks is 'n stil en veilige omgewing om te gaan afpak en rus."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"Just a nice place to go to very chilled and laid back, clean place."
Joubertina, Sarah Baartman District
Mount Africa"Rustige dorpie. Vriendelike en interessante inwoners."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Cedarlaan 1"Dis jammer dat die padnetwerk in Jeffreysbaai so ver agteruit gegaan het. Ek sal nie sommer weer terugkeer nie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Jeffreys Bay Luxury Apartments"Pragtige plek met baie vriendelike mense."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is die beste plek om weg te kom van die bedrywige lewe in die stad. Dit is rustig en skoon en die beste plek om af te skakel en te ontspan. Die Karoonagte is heerlik koel en dit voel asof die sterre sommer baie nader is as op enige ander plek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Country Getaway Deer Park Estate"Baie goeie vakansiestad."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Addo Park View - Sundaze Riverside House"Meer as genoeg om te doen en minder gejaagd as ander groot stede."
"Mal oor reis en Baviaans spesifiek sal ek weer en weer en weer doen."