Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Ons het die stilte van Paradysstrand baie geniet. Kon kilometers langs die strand loop sonder die vrees om aan Covid blootgestel te word."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Timoak"Meer polisiëring naby hoofstrand sal 'n aanwins wees."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Elke's Guesthouse"A favourite destination. Must stay for a few days."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Lavender Garden Cottage and Lodge"Fantastiese strande!"
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Oyster Bay Sea Haven"Baie stil en veilig. Bring familie nader aan mekaar."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation"Baie winderige plek."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Gate 66"Dieselfde hartseer agteruit-gang van die groter Oos-Kaap en elke dorp waardeur ons gery het, het ook sy merk op die dorp gemaak."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Really a hidden gem. Quirky little shops. Even an Honesty Shop where all the goods are on display and you take what you want and leave your money in a tea pot!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Compass View"'n Klein, plattelandse juweel - so eie aan die Karoo met sy rustigheid en eenvoud."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Kenton-on-Sea Snails Pace"We were walking distance from Middle Beach and spent a lot of time there. Its very clean and pleasant. The town is quiet, with friendly folks always ready to lend a helping hand."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Dankie vir julle vriendelikheid en moeite!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"As jy regtig wil afsluit van die mensdom is dit die plek. Outydse charm is volop. En jy kan loop na jou hartelus. Wens ek kon daar gaan bly."
St Francis, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"Great destination. Recommended for any family as a place to go on holiday."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Pragtige Karoodorpie vol bekoring en vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Close and Comfy"Met die toename in Covid19 maar bang om te veel rond te gaan. Maar daar is alles wat jy begeer. Veral seekosrestaurante, baie lekker."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Not much going on in the town, but a lovely place to stay over as a half way stop."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Ek is mal oor Port Alfred. Alles naby aan alles. Vriendelike mense en pragtige strande. Daardie deel van die wêreld is nogal winderig en ons het reën saam ons gevat - blykbaar is Januarie tot Maart beste tyd om te gaan. Ek sal beslis meer van die Oos-Kaap wil sien. Dit was my eerste besoek."
St Francis, Sarah Baartman District
Sandown Self-Catering"Pas Cape St Francis op, dis 'n klein juweel!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Jeffreys Bay Luxury Apartments"Baie netjies en skoon. Net baie gate in paaie. "
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Potensiaal vir 'n gewilde kunstige tipe dorpie wat nog ontgin moet word. Ry ten minste net eers deur en kyk, kan nie onthou wanneer laas ek net verbygehou het nie."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Old Ladder"Die feit dat dit redelik afgeleë is maak dit vir ons aantreklik. Of dit die oorseese reisigers en jonger mense gaan tevrede stel is 'n ope vraag. Vir ouer toeriste wat stilte soek is dit ideaal."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Oyster Beach Cottage"Great shopping experiences with all the malls. The roads are good and airport is nearby."
St Francis, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"A must if you have not been there before!"
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
1-on-Ross"Te veel slaggate en donkies, maar pragtige ou strukture."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Beach House"Wonderlike plek. So baie om te doen en ervaar."