Indien jy Calitzdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calitzdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calitzdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calitzdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calitzdorp akkommodasie
36 lekke plekke om te bly
Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...
Karoo Nest bied 'n Gesinseenheid en 'n Tuinwoonstel, elk met sy eie ingang, privaat tuin en braai-area. Karoo Nest ...
3 Queen Street is 'n ruim Karoo-huis met slaapplek vir 4 gaste in Calitzdorp. Die lieflike huis het 2 slaapkamers ...
Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kam...
Farmhouse Guestrooms bied 'n unieke Karoo-wegbreek en gemaklike selfsorgverblyf net 6 km vanaf Calitzdorp. Gaste k...
Kraaldoorn Farm Stay bied verblyf wat heeltemal onafhanklik is van die tradisionele kragnetwerk. Dit is in die oost...
Karoo Magic bied gerieflike verblyf in 'n aparte selfsorgwoonstel met berguitsigte en volop voëllewe. Die woonstel ...