Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Carnarvon

4 / 5  
volgens 161 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 161 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Maritza Guest House is 'n gastehuis met basiese selfsorggeriewe in Carnarvon in die Noord-Kaap. Vyf kamers met en suite-badkamers en privaat ingange is beskikbaar in hierdie Victoriaanse huis. Elke kamer is toeger...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Sandrivier Gasteplaas bied sakpasverblyf op 'n plaas 6 km buite Carnarvon. Die plaas word omring deur die pragtige Karookoppies en bied 'n rustige toevlugsoord vir natuurliefhebbers. Verblyf word aangebied in 2 se...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carnarvon

Lord Carnarvon Guesthouse bied moderne akkommodasie in 'n pragtige Karoohuis. Die huis is in 1886 deur Frans Carel Te Water gebou, gerestoureer om reg te laat geskied aan sy eertydse glorie, en verwek herinneringe v...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 100 km vanaf Carnarvon

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Oase bied gerieflike selfsorgverblyf in Vosburg. Gaste kan tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 3 gaste het kies. Elke kamer het 'n privaat buite-ingang en lugversorging. Twee van die slaapkamers he...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Loxton Lodge and Restaurant is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n prentjiemooi dorp in die Karoo. Dié stil dorp het baie historiese besienswaardighede en bied uitstekende voëlkykgeleenthede. Verblyf word in 2 ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Loxton is 'n klein, gesellige, boomryke Karoo-dorp, met rye sipresse langs baie van die strate soos pere, peper en kasuarisbome. Loxton ondergaan tans 'n herlewing met nuwe intrekkers van alle uithoeke van Suid-Afr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Loxton, Noord-Kaap

Die Rooi Granaat Gastehuis, koffiewinkel en deli is oorkant die kerkplein in die rustige Karoo-dorpie Loxton geleë. Die gastehuis word hoogs aanbeveel deur die AA en beskik oor 4 eenhede, elk met sy eie en suite-ba...

Vanaf
R270
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Meltonwald, Noord-Kaap

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika. Verblyf word aangebied in enkel-,...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

Karoo Koelte B&B is op 'n ou plaaswerf in Victoria-Wes in die Noord-Kaap geleë en bied verskeie gemaklike kamers. Gaste kan 1 van 4 en suite-kamers bespreek waarvan 1 geskik is vir gestremdes, óf 1 van die 2 self...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Victoria-Wes, Noord-Kaap

De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Victoria-Wes. Die verblyf word in 5 kamers met en suite-badkamers aangebied. Een kamer met 3 enkelbedde...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za