Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Carnarvon

3.8 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Carnarvon van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Carnarvon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Carnarvon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Carnarvon selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Carnarvon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Carnarvon Selfsorg-eenhede

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon

Joosteswerwe Guest Farm is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is op 'n plaas in Carnavon, 'n klein Karoodorp geleë. Die huis het van die eerste paar huise wat deur die Voortrekkers in die vroeë 1800's gebou is. Aangesien daar ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon

Die Meerkat is in die Karoodorpie, Carvarvon en word omring deur die bekende platberge wat deel uitmaak van die Kareebergreeks. Die area is vol geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan besoek. ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Ikaia Africa Lodge is in Carnarvon geleë op die buitewyke van die dorp, stapafstand vanaf die sakekern. en restaurant. Vebrlyf is beskikbaar in 8 lugversorgde eenhede wat goed toegerus vir selfsorg. Die eenhede h...

Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon

Joosteswerwe Camping is 'n werkende plaas in die Groot Karoo op die R384 tussen Carnarvon en Vosburg. Ons streef daarna om dié tipe plaas-ervaring te bied wat besoekers herinner aan hulle kinderdae op die plaas. D...

Vanaf
R10 200
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Carnarvon

Oom Fasie se plasie is 'n gerieflike selfsorghuis op 'n werkende skaapplaas tussen Vosburg en Carnarvon op die R384. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die lugversorgde...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Carnarvon

15 on Mostert is in Carnarvon en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en gesinne. Dit is maklik bereikbaar en naby die middedorp. 15 on Mostert beskik oor 2 woonstelle met slaapplek vir 5 gaste. 15 on Mostert A-...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo dorpie Carnavon. Hierdie klein dorp is in die Noord-Kaap geleë en bied 8 privaat selfsorg-eenhede en is stapafstand vanaf die sakekern en ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Carnarvon

Die Skuilplek is op 'n plaas naby Carnarvon in die Noord-kaap geleë en bied 'n vakansie weg van die gejaag van die stadslewe. Dié kothuis tussen niks en nêrens het slaapplek vir 3 gaste. Die kothuis beskik oor 2...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carnarvon

Kalahari Woonstelle bied warm gasvryheid en gerief in 'n stil gebied in die buitewyke van die dorp. Die onderneming is binne loopafstand van die sakekern en restaurante. Ons het 6 privaat selfsorg-eenhede. Elke een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]