Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (2)
Hotelle (8)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Center

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Center van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Center besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Center.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Center akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Center Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Center Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 122
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Center

AC107 - Stadmitte 16 is 'n moderne selfsorgwoonstel op die derde verdieping van Swakopmund se Stadmitte-gebou. Die gebou bied uitsigte oor die duine en see en op die onderste verdieping is daar 'n kafee. Die gebou i...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

AC506 - An Der Waterkant is 'n ruim selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die An Der Waterkant-kompleks oorkant die Super Spar in Swakopmund. Die gebou is net 50 m van die hoofstrand af en naby verskeie rest...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Center

Jetty Self-Catering is in die historiese dorp Swakopmund geleë en is minder as 100 m van die strand af. Gaste kan tussen selfsorg-eenhede waarvan sommige see-uitsigte en privaat ingange het kies. Die eenhede het ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Center

Japie se Werf is 'n pragtige en unieke selfsorghuis in die hartjie van Swakopmund, 'n kusdorp in Namibië. Die eenheid is naby die middedorp, strand en restaurante. Dié smaakvol gemeubileerde eenheid is op die eie...

20% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Center

Swakop Strand Apartment E bied selfsorgverblyf in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië. Die kompleks is naby die strand en die Nasionale Marine Akwarium geleë. Dié duplekswoonstel het 2 verdiepings en 2 s...

Vanaf
R2 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Center

Cornerstone Guesthouse bied gemaklike verblyf in 'n klein, privaat en rustige gastehuis in Swakopmund se middestad. Die gastehuis is stapafstand vanaf die strand, is naby kafees, restaurante, besige kroeë en Swakop...

Vanaf
R3 570
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Center

AC065 - Molenweg 14 is 'n pragtige selfsorghuis langs die see tussen die bekende Jetty en die Strand Hotel. Dis ook stapafstand vanaf die middedorp en die beste restaurante in Swakopmund. Dié dubbelverdiepinghuis...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

Sand and Sea 16 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Swakopmund. Die kompleks is 4 minute vanaf die strand en naby ander geriewe in die dorp. Dié gemeubileerde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Center

Sand and Sea is 'n kompleks met 40 eenhede wat in 2003 gebou is. Dié kompleks is baie sentraal in Swakopmund geleë en bied toegang tot al die besienswaardighede in Swakopmund en The Mole wat die gewilde strandoord...

Vanaf
R1 740
per nag (plek vir 2)
Hotel in Center

Hotel Europa Hof is sentraal in die kusdorpie Swakopmund binne stapafstand vanaf die middedorp geleë. Mens kan hoor hoe die branders breek en die briesie van die Atlantiese-oseaan voel. Die instansie bied maklike t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za