Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
George (251)
Dorpe
Beaufort-Wes (71)
Blanco (18)
Cola Beach (11)
De Rust (26)
Hoekwil (16)
Klaarstroom (2)
Leeu-Gamka (1)
Oudtshoorn (164)
Prince Albert Road (67)
Prins Albert (72)
Sedgefield (114)
Uniondale (12)
Victoriabaai (5)
Willowmore (18)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (221)
B&Bs (11)
Wildsplase (6)
Hotelle (7)
Gastehuise (54)
Selfsorg-eenhede (143)

Resensies van Sentraal Karoo

4.5 / 5  
volgens 3368 resensies
Lees regte resensies van Sentraal Karoo van 3368 geverifieerde gaste.
Indien jy Sentraal Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Sentraal Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sentraal Karoo hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Central Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sentraal Karoo Hotelle

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Sentraal Karoo

Die gewilde en bekende Wagon Wheel Country Lodge is gerieflik geleë net langs die N1. Die kamers is onlangs opgeknap en bied jou die beste waarde vir geld teen baie bekostigbare tariewe. Ons kamers is smaakvol ver...

20% af Aanbod!
VanafR840
R672
per nag, vir 1
Hotel in Prins Albert, Sentraal Karoo

Mont d’Or Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. Dié hotel dateer uit 1864 en is tans 1 van 19 nasionale monumente in die dorpie. Dit is...

Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Sentraal Karoo

Savoy Hotel Beaufort-West is deel van die Savoy Hotel Group wat in privaat besit is. Dié nuwe erfenisboetiekhotel in Beaufort-Wes het voorheen as Queens Hotel bekendgestaan. Dis in 1894 gebou en onlangs opgeknap om...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Hotel in Beaufort-Wes, Sentraal Karoo

Hotel Oasis is 'n lieflike hotel in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dit is op die N1 tussen Kaapstad en Johannesburg. Dié ruim hotel het 45 kamers met lugversorging en elke kamer het slaapplek vir tusse...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Hotel in Laingsburg, Sentraal Karoo

The Grand Hotel is in Laingsburg in die hartjie van die sentrale Karoo. Dié omgewing is veral bekend vir sy bergreekse, stofpaaie, voetslaanpaaie en bergfietsroetes. Die verblyf is ideaal vir diegene wat bietjie va...

Vanaf
R1 035
per nag, vir 2 mense
Hotel in Laingsburg, Sentraal Karoo

Die Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou en dié bekoorlike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg. Siende dat die hotel naby heelwat skilderagtige...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 225 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Sentraal Karoo

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR696
R557
per nag, vir 1
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn op die R328-pad teen die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit is die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na ...


Hotelle binne 200 km vanaf Sentraal Karoo

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Turnberry Boutique Hotel is 'n veilige hawe waar jy gemak en luuksheid kan ervaar in die hartjie van Oudtshoorn. Die vierster-boetiekhotel is bekend vir hul kamers wat pragtig versier is en hul kroeg en restaurant w...

40% af Aanbod!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Queen's Hotel is in Oudtshoorn, 'n dorpie in die Wes-Kaap wat bekend is vir besienswaardighede onder meer die Kango-grotte, Kango-volstruisplaas. Kango-wildplaas en Oudtshoorn-lugballonne. Dit is die perfekte we...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Central Karoo hotelle blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons algehele a-Central Karoo akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Central Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za