Geverifieerde Resensie
Great Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2650 resensies.
"Ons het geëet by 4 Sheeps Restaurant wat aanbeveel word. Die kos was heerlik. Die dorp is baie stil en rustig en het onlangs 'n McDonald's gekry."
"Beaufort-Wes het voldoende winkels om te voldoen aan oornagbesoekers se vereistes. Nie juis 'n toeristebestemming nie. Skoon dorp."
"By die regte mense soos Ko Ka Tsara Bush Camp sal ek beslis langer wil vertoef."
"Mooi dorpie. Maar die omliggende area is wat my aantrek. Al is dit droog, is die natuurskoon en berge ongelooflik."
"There isn’t much to do in Beaufort West, but it is a very pleasant town. "
"Beaufort-Wes is die ideale oornagbestemming. Ek is nie bekend met al die eetplekke. Sal graag wil weet watter opsies daar is."
"A beautiful little town in the middle of the Karoo that is more than worthwhile visiting."
"The town is beautiful and lovely and the people are very friendly and kind. Even the service that we received at the stores that we visited was awesome. Makes a traveller's stay very easy and convenient."