Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Centurion

4.4 / 5  
volgens 109 resensies
Lees regte resensies van Centurion van 109 geverifieerde gaste.
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Centurion.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Centurion Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 018
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clubview, Centurion

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by A Lala Lodge wat die ideale akkommodasie bied vir professionele reisigers. Ons ligging maak die lodge maklik bereikbaar, nie net in Centurion nie maar ook vanaf Pretoria en Mid...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Pete's Retreat Guest House is in Zwartkops, Centurion geleë en is naby al die hoofweë na Pretoria/Midrand en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 8 gerieflike kamers met en suite-badkamers en...

Vanaf
R1 860
per nag, vir 2 mense
Hotel in Centurion

Royal Elephant Hotel & Conference Centre is 'n hotel wat spog met Noord-Afrika en Marokkaanse temas en is in Centurion geleë. Centurion bied die perfekte balans tussen 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl me...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Centurion

Candlewoods Guest House skuil in Candlewoods Country Estate, Centurion, in die hartjie van 'n erfenisgebied. Die gastehuis is in 'n Victoriaanse gebou met leidak en houtvensters. Die stylvolle interieur is versier ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Ngena Gastehuis is geleë in 'n stil woonbuurt in Centurion, Gauteng. Die gehalte van hierdie gastehuis word erken deur die AA en dit bied gerieflike akkommodasie vir reisigers wat op soek is na rus en vrede weg van...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Paris for You is in Zwartkop en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit is op die eerste verdieping van die hoofhuis en het 2 slaapkamers. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Een van die kamers het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

PhysEQFiT Guesthouse is in die woonbuurt Zwartkop Uitgang 4 in Centurion. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Verblyf by PhysEQFiT Guesthouse beskik oor 6 en suite-kam...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Plovers Guest House is in Centurion in Tshwane geleë. Ons is teen die Ou Johannesburg Pad, so ons is net enkele minute van die Centurion Mall en hoofweë van Johannesburg, Pretoria en Midrand af. Daar is 3 kamers ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Lyttelton, Centurion

Suzi's Place Guest Rooms is geleë in Lyttelton Manor, Centurion. Ons bied bekostigbare, gerieflike oornagkamers waarin besoekers tuis en rustig sal voel. Die kamers is bedoel vir vakansiegangers en sakelui wat op r...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is in 'n sekuriteitskompleks in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis in Wierdapark-area naby die gewilde Mall@Reds-winkelsentrum...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clubview, Centurion

Cosy Clubview is in Clubview, Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, besighede, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clubview, Centurion

The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar kilometer vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en wildkykgelee...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tampara Park, Centurion

Villa Xanelle Boutique Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gastehuis is die ideale stopplek vir sakemense wat moet herlaai na 'n...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Centurion

The Guest Suite bied verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Centurion. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met sy museums, kunsvlytmarkies oor naweke, lugmagbasis, baie w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Zwartkop, Centurion

Amandé Self-catering is 'n privaat woonstel wat op die gasheer se eiendom is. Die woonstel het 'n privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg met 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n dubbelbed en 'n dub...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Centurion

Mullein House is 'n gastehuis op die Summerfields Landgoed in Kosmosdal in Centurion. Dit bied gerieflike verblyf in 2 gastekamers. Die groot landgoed het welige tuine en wandelpaaie teen die rivier en dam. Die ee...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Genestel in Pretoria se welige, skilderagtige voorstad van Eldoraigne, Centurion, verwelkom La Gratitude Gastehuis jou die rustigheid en hartlikheid. Verblyf word gebied in unieke, private kamers met en suite-badka...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion

In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n perseel van 1 hektaar bied ons uitstekende verblyf en kookkuns in 'n Bali-herehuis. Die kamers is bai...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eldoraigne, Centurion

Rosenthal Guest House bied topgehalte gasvryheid wat wêreldklas verblyf vir alle markte en kulture insluit. Ons bied nederige verblyf naby hoofsnelweë en die middestad, asook winkels, restaurante, kerke en ontspan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 81 tot 100

Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za