Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (43)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (33)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Colesberg

3.9 / 5  
volgens 1029 resensies
Lees regte resensies van Colesberg van 1029 geverifieerde gaste.
Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Colesberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Colesberg Gastehuise

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg, sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N1 geleë. Dié gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Twee van die kamers het basiese selfsorg-fa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Opiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1. Verblyf word in Kamer 1 met slaapplek vir 3 gaste en Kamer 2 met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Kamer 1 het...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Toverberg Guest Houses bestaan uit 'n aantal opgeknapte huise in die stil deel van Colesberg. Colesberg is 'n oase vir die reisiger langs die hoofroetes vanaf die kus of die binneland. Hier kom die N1 en die N9 byme...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg

The Lighthouse is 'n B&B wat deur 'n familie bestuur word en verwelkom al vir 30 jaar gaste by dié gastehuis. Gaste sal warm verwelkom word, vriendelike diens ontvang en gerieflike kamers. Gaste kan kies tussen 1...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Anhuis is 'n gastekamer met slaapplek vir 2 in 'n geskiedkundige Karoohuis in Colesberg. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n sitarea, 'n TV met sekere DStv-ka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Skietberg Lodge is in Colesberg in die Noord-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers met slaapplek vir 31 gaste in totaal. Die kamers sluit die Gesinskamer en Kamers 1 tot 5 in. Al die kamers het gemaklike be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Horse and Mill Guesthouse is in Colesberg geleë, 'n dorpie langs die N1-hoofweg en sowat halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oasis in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet egte Karoo-gasvryhe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg

Die Herb Garden Guest House is in die pragtige dorpie Colesberg geleë. Die gastehuis het 15 individuele eenhede, elk met 'n unieke styl en 'n uitleg wat dit gepas maak vir 'n verskeidenheid doeleindes. Die skoon ...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenheid ons prioriteit is. Die gastehuis is in die dorp Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo, en die pe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Donalds Guesthouse bied oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na ander bestemmings. Dié gastehuis is tussen die koppies rondom Colesberg in 'n veilige en rustige woonbuurt binne loopafstand van die middedorp en...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Oviston-natuurreservaat en die Colesberg-Kemper Museum. Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers met en-su...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Guinea-fowl Guest House word omring deur granietrotse en 'n groot sprokiestuin aan die verste ent van 'n baie stil doodloopstraat, ver van die rep en roer van die hoofstraat af. Die 4 ruim slaapkamers het elkeen 'n...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Brand Gastehuis bied rustige en veilige akkommodasie in Colesberg in die hartjie van die Karoo. Ons is sentraal geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum. Daar is 5 moderne, privaat kamers, elk met 'n en suite-ba...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

Linda's Guest Room bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe vir gesinne en vriende in 'n stil gedeelte van Colesberg, naby die N1 tussen Skietberg en Coleskop. Colesberg is in die Karoo in die Noord-Kaap en ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg

La La Dathel is in Colesberg en is die ideale stopplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is naby die N1 en verskeie winkels, restaurante en ander geriewe wat Colesberg bied. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers el...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Colesberg gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Colesberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Colesberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za