Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (95)
B&Bs (2)
Wildsplase (39)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 461 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 461 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
25% af Weeksdae!
VanafR1 500
R1 125
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

Leopardsong Game Lodge is op 'n privaat reservaat in Dinokeng Wildreservaat en bied pragtige sonsondergange en die beste wildkyk-geleenthede in die area. Verblyf bestaan uit 9 en suite-kamers, geskik vir tot en met...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Hanati Chalets is 30 minute se ry vanaf Pretoria op die N1-Noord, in die Dinokeng Wildreservaat waar die Groot 5, meeste bokspesies en 'n verskeidenheid voëlspesies vrylik rondbeweeg. Dit is die perfekte wegbreek v...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dinokeng

Dolphin Whisper Premier House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Cullinan. Hierdie lieflike huis, met sy wêrelderfenis-status, is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of 'n gesin op soek na gerieflike verblyf. D...

Vanaf
R7 200
per nag, vir 16 mense
Wildsplaas in Dinokeng

Isilwane Bush Camp is 'n Groot 5-lodge in Gauteng wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n privaat wegbreek met selfsorg-verblyf naby Pretoria en Johannesburg. Hierdie lodge is in die Pride of Africa Wildreserva...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Kwalata Game Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat en die area is bekend vir sy bewaringswerk, wild en selfryroetes. Dis die ideale bestemming vir diegene wat op soek is na 'n wegbreekplek ver van die stad. Verbl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dinokeng

Dolphin Whisper Guest House & Spa is in die klein dorpie, Cullinan, geleë. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir moeë stadsjapies, veral diegene wat net wil ontspan en tyd saam spandeer. Verblyf word aangebied i...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Dinokeng

Bella Vista Farm House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis op 'n plaas wat 7 km vanaf Cullinan en 30 km vanaf Pretoria geleë is. Die huis is geskik vir 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Wildsplaas in Dinokeng

Hayward's Game Lodge bied selfsorgverblyf in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek, romantiese naweek of rampartytjie. Daar is ook konferensiegeriewe beskikbaar. Da...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Mooiplasie Bush Camp is 'n selfsorg-instansie in die nuwe, bekroonde Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, net 'n kort entjie noord van Pretoria af. Ons bied verskeie verblyf-opsies in 'n slaapsaal, rondawels en chalets...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Crimson Bush Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat en is slegs 40 km vanaf Pretoria. Die reservaat spog met die Groot Vyf en is ideaal vir natuurliefhebbers. Dié lodge beskik oor 2 chalets waarvan een slaapplek v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]