Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (97)
B&Bs (2)
Wildsplase (40)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 464 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 464 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

The Corner Of is 'n knus ateljeewoonstel tussen die pers Jakarandabome in die strate van Cullinan se ou dorp. Dis die ideale verblyf en dorpie om van die stad te ontsnap en dis net 20 minute se ry vanaf Pretoria-Oos...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dinokeng

Thorn Tree Bush Camp in die Dinokeng Wildreservaat in Hammanskraal, Gauteng is 'n plek waar die ware natuurliefhebber die natuur se rustigheid kan geniet. Die sterre is helderder saans, die leeu brul, die jakkals bl...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Lodge in Dinokeng

Cikeru Bush Lodge is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in die Dinokeng Wildreservaat. Die huis bied 'n uitsig oor die bosveld en die geleentheid om die Groot 5 te sien. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Ritsako Game Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf aan gaste in die Dinokeng Wildsreservaat, ongeveer 53 km vanaf Pretoria sentraal. Dié lodge is ideaal vir 'n vakansiewegbreek of sakereis. Verblyf bestaan uit versk...

Vanaf
R1 591
per nag (plek vir 4)
Tentekamp in Dinokeng

Jabula Bush Camp is 'n privaat boskampterrein wat deur 'n gesin besit word en is in die bosveld van die Dinokeng Wildreservaat geleë. Die kampterrein is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die bos en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

KwaThabisile Game Lodge is 'n egte toevlugsoord net 'n uur vanaf Johannesburg en O.R. Tambo lughawe, en net 30 minute se ry vanaf Pretoria. Die lodge is in die hartjie van Gauteng, "Dinokeng" ('n plek van riviere) ...

Vanaf
R25 350
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Dinokeng

YS Shiloh is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng geleë en bied kwaliteit-verblyf, ideaal vir natuurliefhebbers. YS Shiloh is ’n smaakvol versierde, vierslaapkamerhuis en aparte eenheid wat slaapplek...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng

Bass Lake Private Akkommodasie is 'n baarshengel-instansie wat 'n ontspanne wegbreek op 'n afgeleë plaas langs die R573/Moloto-weg bied. Die lodge rus in die skade van die bome en bied luukse en suite-grasdakkame...

50% af Weeksdae!
VanafR125
R63
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng

Aquizi Lodge is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, slegs 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge bied verblyf aan vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie bes...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 200
R2 880
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Dinokeng

Kwaggasdrift Bushveld House is 'n selfsorg-grasdakhuis in die Kwaggasdrift Bewarea, 'n privaat wildreservaat, ongeveer 58 km vanaf Pretoria. Daar is wildebeeste, sebras, kameelperde, elande, volstruise en 'n rits an...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]