Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (95)
B&Bs (2)
Wildsplase (39)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 461 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 461 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 591
per nag (plek vir 4)
Tentekamp in Dinokeng

Jabula Bush Camp is 'n privaat boskampterrein wat deur 'n gesin besit word en is in die bosveld van die Dinokeng Wildreservaat geleë. Die kampterrein is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die bos en ...

Vanaf
R4 485
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Ngala Lodge is op ’n privaat natuurreservaat naby Pretoria en bied gehalte-verblyf in die bosveld. Dit is binne maklike bereik van die N1 tussen Pretoria en Polokwane, wat dit die ideale wegbreekplek maak. Verbl...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Siyaya Bush Lodge is in die malariavrye Dinokeng Wildreservaat. Dit bied 'n egte Afrika-ervaring, asook die kans om die Groot 5 te sien en is net 113 km van Johannesburg af. Gerieflike gesinsverblyf is beskikbaar ...

50% af Weeksdae!
VanafR125
R63
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dinokeng

Aquizi Lodge is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, slegs 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge bied verblyf aan vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie bes...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR7 800
R6 240
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Dinokeng

Niemandsland Vlakvark Boskamp is 'n lieflike selfsorgkamp vir 8 gaste in die bosveld. Die verblyf bestaan uit 2 chalets, 'n tent, 2 badkamers en 'n kombuis. Die eerste chalet is oopplan en het 'n dubbelbed en 'n en...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Tshikwalo Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat geleë. Dinokeng is die eerste wildreservaat in Gauteng waar die Groot 5 vrylik rondloop en hulle bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n ontspanne Afrikabos-ervaring a...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Mahala View Lodge is 30 km noord van Cullinan langs die Dinokeng Wildreservaat geleë. Dié wildreservaat spog met die Groot 5. Dié lodge het 8 selfsorg-chalets. Die 2 dubbelverdieping-eenhede is perfek vir gesinn...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dinokeng

Bass Lake Private Akkommodasie is 'n baarshengel-instansie wat 'n ontspanne wegbreek op 'n afgeleë plaas langs die R573/Moloto-weg bied. Die lodge rus in die skade van die bome en bied luukse en suite-grasdakkame...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dinokeng

Koedoesrus Bush Camp is in die Dinokeng Wildreservaat geleë, net buite Hammanskraal op die Rust de Winter-pad. Die terrein het 7 kampeerplekke in die hoofkamp naby die gemeenskaplike buitelugbadkamer, boma en was...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dinokeng

Crown Cullinan Diamond 4 is ’n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Cullinan, 'n dorpie sowat 30 km oos van Pretoria. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Dinokeng akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]