Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Doringbaai

4.6 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Doringbaai van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Doringbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Doringbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Doringbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Doringbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Doringbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Doringbaai

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lamberine Vakansie Oord bied gaste selfsorgwoonstelle net 300 m van die strand af. Sommige van die woonstelle is gemaklik ingerig met slaapplek vir 4 gaste. Elkeen van die woonstelle het 2 slaapkamers met 'n privaa...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Bluebird is in Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir dié wat op soek is na ’n rustigheid ver van die s...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lambertsbaai is bekend vir sy Weskus-blommeprag gedurende die lente, vanaf Julie tot September. Die pragtige skilderagtige sonsondergang oor die see bring 'n rustigheid soos min. RUS 'n BIETJIE is 'n gemaklike self...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Lutzville

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre is in die hartjie van die Olifantsriviervallei tussen Vredendal en Lutzville geleë. Dié wynplaas, met sy gerestoureerde plaashuis, is die ideale oornagplek tussen Kaa...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel en 'n gerieflike verblyftydperk het. Die gastehuis is in Lambertsbaai, die juweel van die Weskus, ge...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lambertsbaai, Weskus

White Sands Guesthouse is in Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in die middedorp. Daar is 6 kamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskas. Somm...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en die hawe. Erusno het 2 slaapkamers en voorsien slaapplek aan 4 persone. Die hoofsl...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Klaas Betjie Holiday Cottage is in Lambertsbaai geleë. Dié klein vissersdorpie in die Wes-Kaap is sowat 280 km van Kaapstad af en vorm deel van die Sederberge Munisipaliteit. Klaas Betjie Holiday Cottage bied beso...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Silver Knights is in die klein Weskusdorp Lambertsbaai. Dit is net 40 m van die rotsagtige seefront af. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Die eerste eenheid, Josephine, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vredendal, Wes-Kaap

Belle Ombre Gastehuis is in die rustige dorp Vredendal geleë. Dié gastehuis het 'n lieflike tuin met skaduryke bome en 'n swembad. Die gastehuis bied verskeie eenhede. Sommige van die kamers het 2 enkelbeddens t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za