Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (80)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (57)

Resensies van Durbanville

4.4 / 5  
volgens 183 resensies
Lees regte resensies van Durbanville van 183 geverifieerde gaste.
Indien jy Durbanville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Durbanville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durbanville selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durbanville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durbanville Selfsorg-eenhede

56 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Durbanville

The Garden Cottage in Durbanville bied selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-kothuis in 'n beskutte, privaat tuin met baie voëls en eekhorings. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede...

25% af Aanbod!
VanafR790
R593
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenryk, Durbanville

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met tientalle restaurante. Dié lodge is maar net 3 minute se ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vierlanden, Durbanville

6 on Andrag bied gesellige verblyf met 'n Victoriaanse styl in die stil, luukse buurt, Durbanville, Kaapstad. Dié omgewing het verskeie uitstekende winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas-wynroete. Dis die id...

25% af Aanbod!
VanafR945
R709
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal, Durbanville

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville

La Rhone is in D'urbanvale, 'n gedeelte van Durbanville, en is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wat op soek is na gemaklike verblyf. Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasb...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durbanville

Aurora Lekker Slaap is in die bekoorlik Kaapse voorstad, Durbanville geleë. Dié eenheid is na aan verskeie wynlandgoed en besienswaardighede. Dié selfsorg-woonstel is na aan die eienaar se huis en het 'n privaat...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Durbanville

Relax at Ridge House is in Durbanville geleë en bied gerieflike en luukse selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvolle drieslaapkamerhuis. Die huis is ingerig met moderne geriewe en is ideaal geleë vir gaste wat Ste...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville

Sipres Garden is in Durbanville en bied 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel aan 4 gaste. Dié woonstel het 'n groot stoep wat uitkyk oor die swembad en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die h...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR595
R417
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville

The Pomegranate is ’n gerieflike selfsorg-eenheid in die stil, veilige voorstad van Kaapstad, Durbanville ─ 'n goeie halfweg tussen Kaapstad en Stellenbosch, die Paarl en Wellington. Dié area spog met uitsteke...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR530
R477
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville

4 Bolandweg is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Durbanville, 'n voorstad van Kaapstad. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat Durbanville Mediclinic (1 km) en CapeGate Mediclinic (5 km) vir beso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Durbanville selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Durbanville akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durbanville akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za