Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Elandsbaai

4.2 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Elandsbaai van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elandsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elandsbaai Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai

Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reservaat, Elandsbaai-strand en die Kaapse Weskus Biosfeerreservaat in. Ons...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Elandsbaai

The Berries is aan die suidelike kant van Elandsbaai, naby Bobbejaanpunt en aan die grens van die duinreservaat op die strand geleë. Dit is 'n stil en privaat hoekie in Elandsbaai waar die berg beskutting teen die ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai

Ebay Bokbaai Vygie is in die bekoorlike Weskusdorpie, Elandsbaai geleë het 'n pragtige see-uitsig en ruim leefarea. Dit is omtrent 100 m van die see af. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkame...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai

Maison a la Mer @ 10 Hunterstraat is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Elandsbaai geleë. Die perseel is net 50 m vanaf die strandfront. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapka...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsbaai

Fork West Holiday Apartment Unit 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig op die boonste verdieping. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van Elandsbaai se str...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsbaai

Fork West Holiday Apartment Unit 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig op die boonste verdieping. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van Elandsbaai se str...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsbaai

Fork West Holiday Apartment Eenheid 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel met 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Dit bied 'n see- en berg-uitsig en is stapafstand vanaf Elandsbaai se prag...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsbaai

Fork West Holiday Apartment Unit 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berg-uitsig op die boonste verdieping. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van Elandsbaai se str...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai

E'Bay Apartments bied 4 identiese selfsorg-eenhede in die Weskus. Kom beleef die hawe-aktiwiteite of geniet ons branderplankparadys. E'bay Apartments is die ideale plek gedurende die Weskus se veldblomseisoen. Eland...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Elandsbaai

Elandsbaai Trust is reg op Elandsbaai se strandfront geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Een van die slaapkamers het ook 'n enkelbed. Op die boonste verdieping is daar 'n volledig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elands Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za