Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franskraal

The Gallery is in Franskraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, paartjie, groep vriende of diegene op 'n spanbouwegbreek. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Verblyf ...

10% af Naweke!
VanafR2 500
R2 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Franskraal

Mountain View Holiday Home is ’n ruim selfsorghuis in Franskraal en bied verblyf aan tot 12 gaste, wat dit ideaal vir ’n familie of groep maak. Hierdie huis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, ...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Franskraal

Laatlam93 is 'n ruim, luukse dubbelvolume-vakansiehuis met 'n panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Dié huis is ongeveer 7,2 km vanaf Gansbaai, 5 km vanaf Kleinbaai, en 50 km vanaf Hermanus. Franskraal is b...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Franskraal

Belle's Cove is in die bekoorlike kusdorp Franskraal geleë, net 'n kort entjie se ry van Gansbaai af. Die huis bied gedeeltelike uitsigte oor die see, sowel as op die berge. Belle's Cove het slaapplek vir 4 gaste ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Franskraal

118 on Meyer is in Franskraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, die strand, Uilkraalsmond, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 3 slaapkamers en is geskik...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Franskraal

Alambra Beach House bied selfsorgverblyf in Franskraal, Gansbaai. Die vakansiehuis is op 'n heuwel met 'n 245 grade-uitsig oor die see. Dis ook net 'n paar minute se stap van die see af. Die huis bied slaapplek aa...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franskraal

Leegle is 'n selfsorg-eenheid wat slaapplek aan altesaam 6 gaste bied. Dis so gerieflik in Franskraal geleë dat jy sommer strand toe kan stap! Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 kamer met 'n dubbelbed en die ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Franskraal

Franskraal B&B is geleë in die beskutte kusdorpie Franskraal, langsaan Gansbaai en Kleinbaai en reg teen die water. Die verblyf bied manjifieke, onbelemmerde see-uitsigte, asemrowende sonsondergange en binne seisoe...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 520
R1 013
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

The White Annex Self-catering is op die strandfront in Franskraal en het slaapplek vir 6 gaste. Dié eenheid strek oor 2 verdiepings en het ondervloer-verhitting. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n komb...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franskraal

Uitspan bied gerieflike selfsorgverblyf in die sonderlinge dorpie Franskraal. Die eenheid is naby die strand en verskeie restaurante. Dit is op die eienaar se perseel, maar is privaat met sy eie tuintjie, parkeerple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]