Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Grabouw

4.3 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw

Die kindervriendelike Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat, 'n rustige 80 km vanaf Kaapstad, net buite die N2. Die hotel is rustig geposisioneer in 'n pragtige ligging tussen majestueu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

William Everson Wines bied gehalteverblyf aan paartjies, enkelreisigers of gaste wat slegs 'n plekkie soek om te oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die N2, besienswaardighede en doendinge. Dié eenh...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elgin, Grabouw

Elgin Vintners is die kantoor en proekamer van die bekroonde Elgin Vintners-wyne. Dié gerestoureerde Victoriaanse huis word omring met boorde en skilderagtige wingerde. Die huis was oorspronklik deur Sir Herbert B...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grabouw

Grabouw Lodge bied verblyf in gastekamers naby die N2-hoofweg in Grabouw. Die lodge is oorkant 'n winkelsentrum en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Die ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Galileo Farm bied selfsorg-chalets en gastekamers op 'n appelplaas en is 12 km vanaf Grabouw. Dié losstaande selfsorg-chalets of gastekamers het slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eenhede het enkelbeddens, dubbelbe...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Grabouw

Cherry Glamping is op die Groenrug-landgoed in die hartjie van die pragtige Elgin-vallei geleë. Ons bied 'n unieke, luukse kamp-ervaring in 'n afgesonderde woud met 'n panoramiese uitsig oor die Elgin-wynvallei. Di...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grabouw

Hierdie gastehuis is op Elgin Grabouw-buiteklub se gronde geleë en word omring deur die Hottentots-Hollandberge in die noorde en die Kogelberg Biosfeerreservaat in die suide. Ons pragtige selfsorgeenheid beskik o...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Carmel Cottages bied selfsorg-eenhede en gastekamers en is geleë op 'n werkende wingerdplaas in Oude Brug, 15 km vanaf Grabouw. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van d...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Elgin, Grabouw

Elgin Country Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis op 'n appelplaas in die bekende vrugtedistrik Elgin. Die eiendom is langs die N2, oorkant Viljoenshoopweg en is stapafstand vanaf Per...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grabouw

Stonepeak Mountain Lodge het 3 selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas in Grabouw. Dit is 'n aktiewe plaas wat met volhoubare beginsels en permakultuur bedryf word. Die Out of Africa-opstalplaas bied slaapplek aan 7 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Grabouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za