Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Grabouw

4.3 / 5  
volgens 68 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 68 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Grabouw

Vanaf
R890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Tre Donne's Rest lê aan die voet van die Hottentots-Hollandberge in Sir Lowryspas en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aansluit by die hoofhuis. Dié huis is in 'n pragtige plattelandse omge...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

7th Heaven Lodge & Tours bied bekoorlike verblyf in eenhede met 'n plattelandse styl in Somerset-Wes aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge met 'n uitsig oor die see. Verblyf is beskikbaar in 1 kothui...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R375
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

The Manor House is teen die hange van die berge bo Sir Lowry's Pas op die Helderberg-wynroete in die Wes-Kaap. Die gebou is in 1795 gebou en is 'n nasionale monument. Verblyf word in 10 eenhede gebied wat saam ges...

Spesiale Aanbod!
VanafR900
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Kingfisher Hollow Guest House bied ’n rustige plaasatmosfeer in ’n stedelike omgewing. Die gastehuis is in die Wes-Kaap se Helderbergkom, omring deur die Hottentots-Hollandberge en bied ’n reeks selfsorgverbly...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Wild Wind Holiday Accommodation is op ’n rustige plaas met pragtige tuine, net buite Gordonsbaai tussen berge en die see geleë. Verblyf word in 2 eenslaapkamerwoonstelle wat slaapplek vir 4 gaste elk het, gebied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Lalapanzi Lodge lê tussen die voorheuwels van die Hottentots-Holland Natuurreservaat, net buite Kaapstad. Dié lodge is weggesteek tussen wingerd, woud en fynbos. Dit is gemáák vir gaste wat lekker wil ontspan en...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR1 425
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Wind-Rose Guest House is aan die voet van die Hottentot Holland-bergreeks in Gordonsbaai geleë. Peter en Carola is die Nederlandse eienaars van die gastehuis en hulle nooi jou om hulle privaat toevlugsoord te kom g...

Vanaf
R543
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

Baywatch Terrace 97 is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Gordonsbaai. Baywatch Terrace 97 is gerieflik gemeubileer. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Gedurende die vroeë dae van die Kaap, het baie waens die ruwe en veeleisende pas oor die Hottentots Hollandberge na die Overberg, en die misterieuse binneland van die Suid-Afrikaanse platteland, aangepak. Daar was ...

Vanaf
R2 665
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Wes-Kaap

La Paix Brise is ’n selfsorg-huis in Gordonsbaai, ’n dorpie wat bekend is vir sy natuurprag. Dit is gewild onder plaaslikes en toeriste as ’n see-vakansiebestemming nie ver van die Moederstad af nie. Dié pren...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Grabouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za