Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Grabouw

4.4 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Grabouw van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Grabouw besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grabouw.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grabouw akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grabouw Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grabouw Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Aanhouwen Cottages is net 4 km van die N2 af op die Viljoenshoop-pad. Ons het 5 gerieflike selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die Groenlandberge en die damme. Daar is 2 kothuise met slaapplek vir 5 gaste e...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Paul Wallace Wines and Guest Cottages bied selfsorgverblyf in kothuise wat op 'n privaat wynplaas in Elgin geleë is. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na gemaklike oornagverblyf naby verskeie bes...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grabouw

Oak Lane Cottages is op 'n vrugteplaas in die Elginvallei en bied verblyf in 'n ongekunstelde, ontspanne omgewing. Gaste kan kies tussen 7 kothuise wat ten volle toegerus is: Granny Smith, Golden Delicious, Songold...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Moortop Cottages is op 'n werkende vrugteplaas in die hartjie van die skilderagtige Elgin-vallei. Met pragtige uitsigte van die omliggende berge bied dié kothuise die ideale plek om te ontspan. Verblyf word in 3 r...

Vanaf
R1 865
per nag (plek vir 2)
B&B in Grabouw

Old Mac Daddy Luxury Trailer Park bied 'n kampgeleentheid wat jou nostalgies sal laat oor jou kinderdae. Dié luukse ontwerper-woonwaens is tussen dennebome en mere geleë. Dit bied talle doendinge in die natuur en ...

Vanaf
R1 475
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Grabouw

Cherry Glamping is op die Groenrug-landgoed in die hartjie van die pragtige Elgin-vallei geleë. Ons bied 'n unieke, luukse kamp-ervaring in 'n afgesonderde woud met 'n panoramiese uitsig oor die Elgin-wynvallei. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Cheverells Farm Cottages bied selfsorgverblyf in 2 opgeknapte en pragtig versierde plaaskothuise. Dis in 'n rustige omgewing met skilderagtige uitsigte oor vrugteboorde en wingerd in die Elgin-vallei. Die plaas is l...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elgin, Grabouw

Avolonte Lodge is op groen grasperke en tuine wat 1,5 ha groot is. Dis op die Kliprivier geleë in ’n stil, veilige area van Klipkop bokant Grabouw. Dié bekoorlike grasdakkothuise word omring met woude en majest...

Vanaf
R1 495
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw

Villa Exner is 'n eksklusiewe, klein boetiekhotel wat sentraal geleë is in Grabouw in die Elginvallei in die Wynlande. Boonop is dit net 40 minute se ry van Kaapstad af. Die hotel is die ideale basis vanwaar die be...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grabouw

Die kindervriendelike Houw Hoek Hotel is in die hartjie van die Kogelberg Natuurreservaat, 'n rustige 80 km vanaf Kaapstad, net buite die N2. Die hotel is rustig geposisioneer in 'n pragtige ligging tussen majestueu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Grabouw akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za